Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Kuilen Diaz Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelvalkstraat 16, Diaz Beach, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Twee Kuilen Diaz Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Diaz Beach, Mosselbaai. Dit is net 250 m van die pragtige kuslyn af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike vakansie.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite spog hierdie eenheid met 'n pragtige dek waar gaste kan ontspan en by die ingeboude braai kan eet terwyl hulle die vars seelug geniet. Alle gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar vir 'n karavaan en gaste kan navraag doen om hierdie parkeerplek teen 'n ekstra koste per persoon te bespreek. Daar is ook 'n ablusieblok vir ekstra gaste wat die karavaanparkeerplek gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Edelvalkstraat 16, Diaz Beach, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelvalkstraat 16, Diaz Beach, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8927b6d84ed0a1cca6831da2c93d6323d0166ef84ce150d534ecc58a671acaae488e6ae9caffd75a71005414e5e7c316e94b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Edelvalk Street 16 Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.152424137596 22.104638222426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang