Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kobus B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Loved every minute of our time spent there! Thank you!

Beautiful, well-equipped and clean chalet.

Lynette E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Heerlik gerus. Sal vir seker weer by julle oorslaap.

Ronel was baie vriendelik en ons het dadelik by die hek kom help.

Wilma V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Rustig en sal die plek beslis aanbeveel.

Ons het heerlik gebly. Kon afskakel van Gauteng se gewoel, want dit was so rustig daar. Die eenheid het alles in wat jy benodig.

Colette K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette K

Goeie nagrus gehad.

Lekker geslaap, het alles wat mens nodig het.

Hubré S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubré S

Sal weer daar tuisgaan.

Wat 'n aangename ervaring, oulike en goed toegeruste plekkie. Ons het goeie diens ontvang.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Daarom waardeer ons enige terugvoer, positief of opbouende kritiek. Hoop om jul weer eendag te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Anna D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Veilige area. Netjiese plek. Vriendelike ontvangs.

Ons het lekker gebly.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Die positiewe opmerkings is vir ons bemoedigend. Ons probeer om vir ons gaste 'n tuiste weg van hul huise te skep. En om te hoor dat ons gaste lekker gebly het, beteken dat ons iets reg gekry het. Vertrou dat ons jul gou weer gaan sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Marinda N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda N

Fantasties.

Dit was 'n heerlike oornagplek, netjies en gerieflik.

Gillian A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian A

Baie lekker, skoon, vriendelik, snoesig en alles wat jy nodig het. Spar en vulst.

Baie lekker, skoon, vriendelik, snoesig en alles wat jy nodig het. Spar en vulstasies is loopafstand asook die platteland diner om die draai.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Hoop om jul gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Audrey V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey V

Heerlike, stil en veilige verblyf.

Die ontvangs was goed. Ons het dadelik tuis gevoel. Beddens was puik. Toe ons sukkel met Snappy Chef, het die gasheer vinnig gekom help.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Patricia N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia N

Peaceful atmosphere & warm people.

Amazing, friendly & warm atmosphere. I would definitely recommend Twee Palms to anyone. It was too short, but I found healing & restoration there. Thank you, Twee Palms.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Patricia. Thank you very much for your positive remarks. You are always more than welcome. Hope to see you again very soon.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Unika H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unika H

Ons sal definitief weer by Twee Palms tuis gaan.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Hoop om julle gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Theunis S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S

Most enjoyable!

This is the place to stay in Kakamas! Also visit the (Die Mas) winery.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Thanks a lot for your positive comments. We would like to see you again one day.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Pieter V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Rustig en ontspannend.

Twee Palms is ʼn rustige skoon plek met alles wat jy nodig het. Hulle gaan my weer sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Pieter. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Tot ons mekaar weer sien, wees geseënd.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Elize L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize L

Lekker, gemaklike, skoon en bekostigbare blyplek. Sal beslis weer daar bly.

Baie gawe gasvrou. Ons het so lekker gesels. Vriendelik ontvang en alles gewys. Baie mooi, gerieflike en skoon plekkie. Heerlik geslaap.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Jul was goeie gaste, daarom is dit vir ons goed om te hoor dat jul tevrede was met die akkommodasie. Hoop om jul gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Velisha K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Velisha K

Rustig en warm.

Gerieflike plekkie met goeie diens. Dame was gaaf en sal die plek aanbeveel en vir seker weer kom bly.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Velisha. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Tot ons mekaar weer sien, wees geseënd.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Kirana P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirana P

Fun, cozy, value for money.

Twee Palms has a lovely location, it is picturesque, warm and had everything we needed!

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Good day. Thanks a lot for your positive remarks. We will welcome any suggestions on how to improve our tidiness. This issue is very important to us because we want to give our guests the best they deserve.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Henry B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Rustig en veilig maar nie vir vakansiegangers.

Nee, mense kan nie eers jou geniet deur die dag nie. Ons was op vakansie, so ons wou ons geniet deur die dag, maar kon nie eers regtig musiek speel nie. In die nag is verstaanbaar, maar daglig nee.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Goeie dag. Musiek speel as jy dit kan hoor, is nie vir ons 'n probleem nie. Maar as ander gaste dit begin hoor, raak dit 'n probleem. Ons het kort na die bespreking ons Huisreëls op jou versoek aan jou gestuur. Ons het baie deur reisende gaste en is rus en vrede vir ons baie belangrik. Veral vir gaste wat die oggend vroeg weer moet vertrek. Maar ons is nogtans bly as julle met ander aspekte tevrede was. Ons wil egter net nie kompromie aangaan wat ons rustige en vreedsame atmoafere gaan saboteer nie.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Goeie waarde.

Netjies en gemaklik - net baie warm in die eenheid as die krag af is.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Pieter, baie dankie vir jou positiewe opmerkings. Ja, ons is bekend vir ons hitte, daarom het ons 'rechargeable fans' in eenhede gedurende beurtkrag. Ongelukkig is dit mos maar net 'n troos en sal dit nooit 'n verkoeler se doel kan oorneem nie. Hoop as ons weer mekaar eendag sien, dat ons alternatiewe krag sisteem in plek sal wees.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Lora B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lora B

Rustige, skoon verblyf.

Ons het baie lekker gebly!

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Lora. Baie dankie vir positiewe terugvoer. Ons gaste se tevredenheid is vir ons so belangrik.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Kobus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie netjiese plek.

Maklik geleë van die hoofpad. Baie netjies.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Kobus baie dankie vir positiewe terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Launce M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Secure and good value for money.

Stayed 1 night for an exhibition at Vine Academy and Model Farm.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie Lora vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om jou te kon ontmoet. Ek hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie veilig en gasvry.

Baie dankie vir julle moeite. Ons plekkie was baie netjies en gerieflik. Op die randjie van die dorp, naby alles. Ons sal vir seker weer oorbly.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi André. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sien uit daarna om jul weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Armanda G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armanda G

Rustig, skoon met vriendelike personeel.

Sentraal geleë en baie netjies.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Amanda. Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
David A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A

One-night stay on business, very inexpensive and convenient, and helpful owner.

The air freshener was a bit overwhelming and I had to put it outside as I couldn't switch it off.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi David. Thanks for your comments. We take notice of the air freshener. We normally set it to 36min, but it happens sometimes that it is set to a lower setting. We will definitely look into this issue and address it accordingly. We appreciate any comments, positive or negative, to assist us to do better.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Johan W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie aangename verblyf. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Marie, baie dankie vir jul positiewe opmerkings. Dit was weereens 'n plesier om jul te ontvang.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Elrina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B

Oornag vanaf Langebaan terug huistoe.

Baie vriendelik verwelkom deur gasvrye mense! Ek sal definitief weer daar oornag. Lekker plaasgevoel met die diere en die lekkerste tuisgebakte beskuit!

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Elrina. Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Hoop ons sien werklik weer mekaar eendag.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Lali L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lali L

Aangename mense, puik diens, netjies, en baie gerieflik.

Sien sterre.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Lali, baie dankie vir die positiewe opmerkings. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Chris F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Ontspanne, voedsel vir siel en liggaam.

Waardeer veral ruimte binne en buite. Braaiplek, stoep, plaat vir kosmaak, volledige stel kombuisgereedskap. Nie net oornagplekkie nie, jy hou vakansie daar, al is dit dan net vir een nag.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie vir positiewe opmerkings. Wat veiligheid aanbetref het ons reeds kamera stelsel opgradeer wat kan funksioneer gedurende beurtkrag. Toegang tot Perseel slegs deur elektroniese hek waarvan net gaste in besit van afstand beheer is. Perseel ook omhein met lemmetjies draad. Enige ander voorstelle om nog meer veilig te voel sal verwelkom word. Hoop ons sien gou weer mekaar.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Dawn P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn P

It was absolutely worth the money paid. The host was welcoming and very friendly.

I will recommend this facility to all travellers going to that area.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Dawn. Thanks for the positive feedback. Look forward seeing you again.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Margaret J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret J

Egte gasvryheid.

Gerieflike eenheid no. 5. Alles wat nodig is vir oornagverblyf. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Margaret. Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Hoop om jul weer eendag te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Johan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Klein chalet, maar dit het alles wat jy nodig het.

Francois is 'n uitstekende gasheer. Van vroegoggend af het hy navrae gedoen en na ons weg is weereens ons 'n voorspoedige reis toegewens.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Julle was wonderlike gaste vir wie ons graag weer sal wil ontvang.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Rebaone B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebaone B

Great thanks.

Will definitely come back.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Thank you, it was nice to meet and accommodate you.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Eric O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric O

Goed.

Geen klagtes. Baie goeie diens.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Eric. Dit was vir ons 'n voorreg om jul te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Kom gerus weer.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Elsa N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N

Skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

Francois, die gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

By Twee Palms ontmoet ons as vreemdelinge en groet weer as vriende. Julle is altyd welkom.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Hein V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Awesome, awesome!

Welcoming, warm, well-equipped, beautiful, peaceful!

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Dit was 'n voorreg om jul te akkomodeer. Tot ons weer sien mekaar wees geseënd.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Frik K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik K

Gerieflik en behulpsaam.

Gerieflik en behulpsaam.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Goeie dag Frik. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was goed om jul te ontmoet. Tot ons weer eendag mekaar sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Carise V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carise V

Fantasties.

Ronel & Francois is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het die 2 aande daar verskriklik geniet en kan nie wag om weer te gaan nie. Hulle het ons voor ons aankoms geskuif na 'n groter huisie/woonstel. Die plekkie was skoon, gemaklik en gerieflik ingerig. My man het die feit dat hy 'n vuurtjie kon aansteek verskriklik geniet en dit is baie gesellig ingerig buite in die tuin by die braai.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Carise ons is bly dat jul die tydjie hier by ons geniet het. Dit was goed om jul te ontmoet en ons vertrou dat ons mekaar gou weer sal sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Esme B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme B

Aangenaam!

Vriendelik en behulpsaam. Ons het alles gehad in die eenheid wat nodig was vir selfsorg.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Esme, dit was heerlik om jul te ontvang en te ontmoet.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Philip B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philip B

Die wooneenheid was baie gerieflik en goed toegerus.

Sal weer daar tuisgaan indien ek slaapplek in Kakamas benodig.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te ontvang. Twee Palms is 'n plekkie waar ons as vreemdelinge ontmoet en as vriende weer groet.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Eric W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric W

Vriendelike diens, gerieflike akkommodasie en veilige parkeerplek

Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang en sommer dadelik tuis gevoel. Akkommodasie bied alles wat mens vra, dis skoon en netjies en baie goed geleë. Ons het baie veilig gevoel en motor was ook veilig, Augrabiese watervalle is nie ver nie en dit was 'n lekker bonus.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie. Dit was goed om jul te ontmoet. Vertrou dat ons weer eendag mekaar sal sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Amanda S C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S C

Dit was aangenaam en rustig. Net wat ek nodig gehad het.

Ronel is baie vriendelik en behulpsaam. Dis so rustig en sentraal geleë. die omgewing is veilig. Dit is so wonderlik om in die tuin te sit en na die voëls te luister. Ek is alweer op pad daarheen. Sal dit beslis aanbeveel.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Twee Palms Gastehuis, plek waar ons as vreemdelinge ontmoet en as vriende uit mekaar gaan.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Wenda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wenda B

Quiet, relaxing, safe and comfortable.

I will definitely visit Twee Palms again. I can recommend the place with great confidence to anyone!

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Wenda,
It was a great privilege to meet you. Thanks for your positive comments. Until we see again, be blessed.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Melanie M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Als was so gemaklik en netjies en bekombaar.

Dis naby winkels en 'n vulstasie. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is skoon en ruim. Ek sal definitief weer daar bly en die plek aan ander aanbeveel.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie, dit is altyd heerlik en 'n voorreg om ons gaste te ontvang, ontmoed en te onthaal. Hoop op mekaar weer te sien

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Susan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Gerieflik goed toerus vir oorslaap, goed geleë. Vriendelik ontvang.

Ons was verras met hoeveel daar te doen is in die omgewing. Padstalletjies pragtige druiwe, wyn ens. kon koop. Was 'n goeie ervaring.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie. Sien uit daarna om jul weer eendag te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Danie N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Baie lekker gekuier en onsself baie geniet met die vriendelikheid van die eienaars.

Beste selfsorgwoonstelle. Netjies, ten volle toegerus en skoon.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jul weer eendag te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Annelie K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K

Fantasties.

Ons blyplekkie was netjies skoon. Die vriendelikste eienaars het ons ontmoet en ons plekkies aangewys. Alles uit die boonste rakke. Decor is fantasties, elke plekkie het sy eie persoonlikheid en hele terrein netjies en veilig. Genoeg plek om te ontspan en vir klein kinders om rond te draf en hulle energie voor slaaptyd op te hardloop. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie, was heerlik om jul te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Hester N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Ons groep het heerlik gekuier. Ideaal vir die verken van die omgewing. Die prys is ook uiters billik.

Francois en Ronelle is die vriendelikste gashere wat jy voor kan vra. Die huisies is toegerus met alles wat nodig is - die omgewing is rustig en pragtig. Ons groep wens hulle alle voorspoed toe met hulle drome en planne. Twee Palms kan ten sterkste aanbeveel word.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie Hester. Dit was goed om jul te ontmoet. Hoop om eendag weer mekaar te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Lisane P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisane P

Baie vriendelike aankoms, perfek vir 'n oornag.

Ons was baie vriendelik verwelkom, huisie is goed toegerus. Aircons was 'n groot hulp. Sal beslis dit aanbeveel.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Lisane baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Stephan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V

Baie lekker eenvoudige blyplek op die kant van Kakamas.

Baie eenvoudige blyplek, skoon en netjies. Die plek is relatief goed geleë en lyk my baie gewild onder besigheidsmense wat daar deurgaan vir werk. Hulle kan dalk hulle kombuis hersien met 'n ordentlike oond en stoof want die elektriese plaat werk nie so lekker nie. Verder kan hulle ook 'n paar ordentlike mikrogolfbakke kry vir die plek. Hulle kan ook maar 'n klein bietjie groter braaier kry vir die plekkies. Ons sal weer daar bly en selfs voorstel vir vriende en familie.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Goeie dag. Baie dankie vir kommentaar. Enige voorstelle om plek meer aantreklik en aanloklik te maak word waardeer.
Ons neem kennis daarvan en sal alles moontlik doen om aan gaste se behoeftes te voorsien, veral behoeftes van gaste in die algemeen.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Stefan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan S

Perfekte plek om te rus na 'n lang reis.

Baie mooi en rustige verblyf in Kakamas. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs! Sal beslis weer van Twee Palms gebruik maak.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Baie dankie, dit was wonderlik om jul te ontvang en te ontmoet. Hoop om jul gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Eugene B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B

Baie goeie oornag.

Baie vriendelike eienaars. Behulp- en baie bedagsaam. Sal weer hier tuisgaan.

Rentia D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia D

Gasvrye, vriendelike eienaars, maar baie min privaatheid - veral in sekere kamers.

Vriendelik ontvangs, baie toeganklik, maar die kamers wat nommer 8 se stoep deel (3 kamers) het geen privaatheid nie. Mense rook en kuier voor al 3 deure. Baie onpersoonlik.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Ja dis jammer dat dit so is. Ons probeer altyd om groepe in die deel te sit sodat hul bymekaar is. Ongelukkig was ons so vol dat dit dit moontlik was nie. Maar ons werk aan 'n idee om meer privaatheid vir gaste te verseker in die deel van ons gaste kamers.
Nogmaals baie dankie vir die eerlike kommentaar. Ons sien egter uit daarna om jul weer te ontvang.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Dirk J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk J

Voldoende.

Netjiese houthuisie (nr. 7), bietjie oud en ruik nie lekker nie. Beknopte kombuis.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hi Dirk baie dankie vir kommentaar.
Het iemand onpartydig ingekry om reuk te evalueer. Behalwe vir middels waarmee hout van huisie behandel was kon geen ander reuke gekry word nie. Daar was ook voor jul asook na jul nog geen klagtes of kritiek van hierdie aard nie.
Ten opsigte van beknopte kombuis moet aanvaar word dat ons slegs oornag geriewe verskaf wat sovêr as moontlik behoorlik ingerig is om aan die basiese behoeftes te voldoen. 'n Gerieflike kombuis sal jy seker net by jou eie huis kan kry.
Ons hoop egter om jul weer te sien in die toekoms.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Annamari K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari K

Baie aangenaam verras!

Wat 'n juweel in die dorre droë Noord-Kaap, Francois en Ronel gaan uit julle pad om die vir 'n mens so aangenaam moontlik te maak. Personeel baie behulpsaam en vriendelike. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Dit was een groot plesier. Hoop om jul gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Elizabeth Jc B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Jc B

Baie aangename verblyf!

Francois en Ronel het ons so bederf in hul pragtige woonstelle. Hul opregte omgee vir al hulle reisigers is so raar.

Johannes P J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P J

Vriendelike mense wat baie moeite doen.

Lekker gekuier en in kanaal geswem in warm weer.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Dit was wonderlik om jul te ontmoet en te ontvang.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Ashifa B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashifa B

Very nice place.

The place is situated at the entrance of the town, easy to find. The owner was very accommodating and friendly. It was very tranquil and safe. Although the owner does have some strict rules.

Ida K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida K

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Wees bedag op 'n oormaat muskiete.

Maureen K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen K

Taamlik beknop, maar lekker gebly.

Eerste indruk, kleurryke verwelkomende tuin. Plaasgevoel met beeste, springbokke en ganse wat deel is van die erf. Taamlik beknop, en het 'n stoof gemis. Daar is wel 'n mikrogolfoond. Baie sentraal vir Augrabies en Kakamas-omgewing. Ook geen klerekas, maar wel 'n paar laaie.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle se terugvoer

Hallo Maureen, ja dit hang net af watter woonstel jy aangevra het, daar is wat stowe in het en ons het baie muskiete in Kakamas en voorsien gewoonlik spuitgoed daarvoor.
Groete en sien daarna uit om julle weer te sien op Twee Palms

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat 303, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1808d16b7789b17599bfdb7d44d6b85a445090396e7b65a676db84f17a29482f9287be162e2b611af628c7bbedd7db630b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 303 Neethling Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.765783 20.615998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang