Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kobus B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Loved every minute of our time spent there! Thank you! Beautiful, well-equipped and clean chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette E
1 nag
5.0
Sep 2024

Heerlik gerus. Sal vir seker weer by julle oorslaap. Ronel was baie vriendelik en ons het dadelik by die hek kom help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en sal die plek beslis aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Kon afskakel van Gauteng se gewoel, want dit was so rustig daar. Die eenheid het alles in wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Goeie nagrus gehad. Lekker geslaap, het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hubré S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer daar tuisgaan. Wat 'n aangename ervaring, oulike en goed toegeruste plekkie. Ons het goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Daarom waardeer ons enige terugvoer, positief of opbouende kritiek. Hoop om jul weer eendag te sien.

Anna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Veilige area. Netjiese plek. Vriendelike ontvangs. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Die positiewe opmerkings is vir ons bemoedigend. Ons probeer om vir ons gaste 'n tuiste weg van hul huise te skep. En om te hoor dat ons gaste lekker gebly het, beteken dat ons iets reg gekry het. Vertrou dat ons jul gou weer gaan sien.

Marinda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was 'n heerlike oornagplek, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker, skoon, vriendelik, snoesig en alles wat jy nodig het. Spar en vulst. Baie lekker, skoon, vriendelik, snoesig en alles wat jy nodig het. Spar en vulstasies is loopafstand asook die platteland diner om die draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Hoop om jul gou weer te sien.

Audrey V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlike, stil en veilige verblyf. Die ontvangs was goed. Ons het dadelik tuis gevoel. Beddens was puik. Toe ons sukkel met Snappy Chef, het die gasheer vinnig gekom help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Baie dankie vir goeie terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Patricia N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Peaceful atmosphere & warm people. Amazing, friendly & warm atmosphere. I would definitely recommend Twee Palms to anyone. It was too short, but I found healing & restoration there. Thank you, Twee Palms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Hi Patricia. Thank you very much for your positive remarks. You are always more than welcome. Hope to see you again very soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat 303, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1808d16b7789b17599bfdb7d44d6b85a445090396e7b65a676db84f17a29482f9287be162e2b611af628c7bbedd7db630b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 303 Neethling Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.765783 20.615998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang