Twee Palms Selfsorg Woonstelle
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neethlingstraat 303, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Twee Palms Selfsorg Woonstelle bied bekostigbare selfsorgverblyf in die klein dorpie, Kakamas. Hierdie dorp skuil aan die oewers van die Oranjerivier en bied 'n ontspannende wegbreek tussen die wingerde en plase.
Daar is verblyf is 10 losstaande eenhede en elkeen het sy eie parkeerplek. Die eenhede is toegerus vir basiese selfsorg-behoeftes en het ook 'n TV met die DStv EasyView-pakket en lugversorging.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en gratis WiFi op die perseel beskikbaar.
Gaste kan 'n besoek aflê aan die Augrabies-waterval Nasionale Park wat naby geleë is en spog met asemrowende uitkykpunte van die waterval. Gaste kan ook voetslaan, bergfietsry en die warmwaterbronne in die area besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Neethlingstraat 303, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink Twee Palms Selfsorg Woonstelle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kakamas Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neethlingstraat 303, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang