Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Wilgers B&B

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Lesley S
Kort verblyf
4.6
Feb 2023

Very pleasant, I was well looked after and measures were in place to cope with loadshedding, well done. Perfect for the working traveller who needs a comfortable place to stay, not really for the holiday traveller, but good value for money, clean, comfortable and staff very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lesley S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Nov 2023

Good. Good, room clean. Staff pleasant and helpful, WiFi not great but Netflix acceptable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
1 nag Saam met vriende
2.6
Aug 2024

Skoon en netjies. Daar was niemand om ons te verwelkom nie. Daar was geen interkom nie, so ons moes die gasvrou skakel. "Ons kan die groot hek net oopskuif, die kamers is oop vir ons," wat toe wel die geval was. My bekommernis is as ek 'n hek kan oopskuif, kan iemand met verkeerde intensie dit ook doen en ons inwag. Hierdie kort miskien net bietjie aandag. Sy was wel baie vriendelik oor die foon. Kamers was regtig baie skoon en netjies, dankie vir die drinkgoedjies in die yskas. Ontbyt was vars en smaaklik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Natasja S
1 nag
2.6
Jul 2023

Geen diens. Met aankoms was daar geen aanwysings van waar om te gaan nie, geen behoorlike ontvangs. Is 'n bed en ontbyt, maar hulle is toe op Sondae ─ eers vra hulle jou hoelaat wil jy ontbyt hê en dan as dit hulle nie pas nie vra hulle of hulle dit later kan maak. Kry koffie uit weggooibekers. Sal hulle glad nie aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Dit was so lekker om na ’n lang dag op die pad net daar te kon eet en skoene uit te skop. Vriendelike diens. Mooi, gerieflike kamers. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalinda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Waarde vir geld. Baie netjies, vriendelike diens en uitstekende ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Baie vriendelike mense, laat jou dadelik welkom voel. Alles skoon en netjies baie dankie. Skoon, netjies en baie vriendelike mense. Baie dankie vir 'n heerlike aandjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steyrstraat 73, Aureus, Randfontein, 1759, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a066011bca7b0cfa95a6b7090906dc66767979663f39b14d080eb96e6d9f1c22a72723815b652462dadfe93845e80833c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 73 Steyr Street Aureus 1759 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.193333945001 27.692440152168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang