Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tweede Boom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 93, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 379 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tweede Boom bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Gordonsbaai. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesinswegbreek, want hierdie woonstel is ideaal geleë naby die strand en vele ander besienswaardighede.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die stylvolle oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer met lugversorging het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel maak oop op 'n oulike balkon met 'n tafel en stoele asook 'n gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Doendinge in die omgewing sluit lieflike strande, branderplankry, visvang en swem, asook 'n verskeidenheid winkels en restaurante in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusweg 93, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 379
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 379
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 93, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9697996a51b5b9574822dd08174f32e034b75b56646badb52887bcfa55bb1e6a3221c64b6ea05a091f6109e66cd6a6167bb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 379 per nag (plek vir 4) 93 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161693 18.866892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang