Tweede Wind
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 347
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Erik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely place to stay with an amazing view. Very friendly and accommodating hosts.
Tweede Wind se terugvoer
Hi Erik,
So glad you enjoyed your stay! Hope to welcome you back in the near future.
Albert V - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Leon D - Aug 2023
Algehele gradering
Hierdie is 'n plek uit die boonste rakke.
Lees meerJohan S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker ontspan en als is daar wat jy benodig.
Tweede Wind se terugvoer
Hi Johan
So bly dat julle dit geniet het.
Hannelie 0 - Apr 2023
Algehele gradering
5-ster verblyf met ongelooflike see-uitsig!
Richenda F - Sep 2022
Algehele gradering
Tweede Wind is net wat die siel nodig het.
Lees meerDesmarie M - Aug 2022
Algehele gradering
Idillies, baie netjies en waarde vir geld.
David C - Mei 2022
Algehele gradering
Die woonstel was baie ruim en die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons gemaklik en gerieflik te maak.
Peter James P - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike Weskus-ontspanning.
Ian C - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Christo N - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Franco A - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rus.
Blanchèt S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Trudi E - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Willem N - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Beveel aan vir enigeen.
Melissa R - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Sarlene H - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig, liefdevol, gesond met vreugde.
Ella D - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende wegbreekplekkie
Annamarie T - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Almarie P - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike mooi seeuitsig.
Daleen K - Aug 2019
Algehele gradering
Luuks en privaat.
Angelique S - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderful experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike ervaring.
Ons het regtig ons verblyf geniet. Ons is harlik verwelkom. Die ligging is wonderlik om sonsondergange te kyk en net na die wild te kyk wat reg op jou voorstoep is. Baie skoon en ons het als gehad wat ons nodig gehad het om ons verblyf gerieflik en veilig te maak. Sal definitief weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Linda N - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend! Skoon, netjies en gemaklik.
Tweede Wind se terugvoer
Dankie Linda - jy is natuurlik heeltemaal reg. Tweede Wind is ietsie besonders.
Ons ontvang julle baie graag weer.
Groete,
Karen S
Dawie C - Nov 2018
Algehele gradering
Mens word waarlik bederf deur die eienaars, voorwaar die moeite werd!
Roché W - Nov 2017
Algehele gradering
Die wonderlikste naweek OOIT!
Lees meerTweede Wind se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekker gekuier.
Ons ontvang julle baie graag weer.
Groete uit Yzerfontein.
Desre B - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike gasvrye atmosfeer.
Tweede Wind se terugvoer
Beste Desre,
By Tweede Wind is ons gaste vir ons soos familie. Altyd lekker om julle te ontvang, kom kuier gerus weer.
Groete
Karen Schrader
Lynn D - Apr 2017
Algehele gradering
Beslis 'n besoek werd, ongelooflik netjies.
Letitia B - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met uitstekende diens.
Lees meerLeon C - Mrt 2017
Algehele gradering
Beeldskoon, al wat jy hoor is die see!
Lees meerTweede Wind se terugvoer
Ons waardeer julle terugvoer en is bly julle saam met ons Yzerfontein geniet het! Kom kuier gerus weer!
Groete
Karen Schrader
Natie H - Feb 2017
Algehele gradering
Onvergeetlike vakansie in 'n pragtige, netjiese en skoon woonstel.
Tweede Wind se terugvoer
Baie dankie - ek waardeer julle terugvoer!
Dalkies sien ons julle spoedig weer .
Groete uit Yzerfontein,
KarenS
Louise V - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanuit 'n heerlike vakansieverblyfplek wat skoon, gesellig en prakties ingerig is.
Tweede Wind se terugvoer
Beste Louise
Baie dankie vir jou terugvoer! Dit is altyd lekker om ons gaste te ontvang!
Groete,
Karen
Juan-pierre V - Des 2016
Algehele gradering
By verre die heel beste plek waar ek nog ooit gebly het. Absoluut puik!
Tweede Wind se terugvoer
ulle is baie welkom - sien dalk weer!
Groete
Karen
Nols O - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring om by Tweede Wind te kon oornag.
Hilje D - Sep 2016
Algehele gradering
Voel soos huis weg van jou eie huis.
Tweede Wind se terugvoer
Julle is baie welkom - lekker om julle te kon ontmoet!
Groete uit Yzerfontein!
Jorette W - Aug 2016
Algehele gradering
Onvergeetlik lekker ─ sien julle beslis weer!
Tweede Wind se terugvoer
Ek is bly julle het geniet!
Groete uit die weskus.
karenS
Hermann M - Jun 2016
Algehele gradering
Skoonste akkommodasie ooit!
Giulia V - Mei 2016
Algehele gradering
Ervaring van 'n leeftyd!
Lees meerTweede Wind se terugvoer
Beste Koos - ons is bly julle het julle kuier geniet!
Groete
Karen
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kapakbossingel 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang