Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tweede Wind

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely place to stay with an amazing view. Very friendly and accommodating hosts. Lovely place to stay with an amazing view. Very friendly and accommodating hosts. Would definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Tweede Wind
Hi Erik, So glad you enjoyed your stay! Hope to welcome you back in the near future.

Albert V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Ongelooflik lekker! Dit was ongelooflik! Baie rustig en die mooiste uitsig. Die woonstel is skoon en netjies. Die gasheer was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Hierdie is 'n plek uit die boonste rakke. Die is besonders netjies en alles wat 'n mens benodig is daar. Rupert en Christine is wonderlike gaste wat jou besonders tuis laat voel, soos ou vriende. Die gastehuis het die mooiste uitsig oor die see. Jy kan vir ure net in die sitkamer sit en na die see kyk. Dit is 'n gastehuis waar die eienaars baie moeite gedoen het om alles vir jou as gas gerieflik en mooi te maak. Indien ek ooit weer in Yzerfontein gaan bly sal ek vir seker Tweede Wind weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Baie lekker ontspan en als is daar wat jy benodig. Baie stil en rustig met pragtige uitsig, net wat die siel en ons nodig gehad het. Als is hier wat jy benodig. Jy ontspan baie lekker. Baie dankie vir jul gasvryheid. Jul kan baie trots wees op jul plek!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Tweede Wind
Hi Johan So bly dat julle dit geniet het.

Hannelie 0
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

5-ster verblyf met ongelooflike see-uitsig! Baie hoë standaard van netheid en gerief. Baie goed toegeruste en netjiese geriewe. Gasheer en gasvrou toeganklik en vriendelik. Uitsonderlike see-uitsig. Beslis 'n besoek werd - ook vir 'n langer tydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richenda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Tweede Wind is net wat die siel nodig het. Ek en my man kon nie vir n beter plekkie vra as Tweede Wind. Die was net wat ons nodig gehad het van die gewoel van die besige lewe wat ons elke dag het. Die is 'n baie mooi, modern en rustige plekkie wat enige paartjie nodig het. Ons het ons tye baie geniet en wou net buite op die stoep sit en die branders en seelug aanskou, asemrowend. Ons was nie eens geaffekteer met beurtkrag nie en dit was net 'n plus. Ons kan nie meer dankie se vir Rupert en Christine vir hulle gasvryheid en die warme ontvangs. Ons sal definitief weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Idillies, baie netjies en waarde vir geld. Vanaf ons bespreking tot en met ons uitgeklok het, was Rupert en Christine baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons sal definitief weer na Tweede Wind terugkeer en beveel dit enige tyd vir enige iemand aan. Baie dankie vir 'n stukkie hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Die woonstel was baie ruim en die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons gemaklik en gerieflik te maak. Baie mooi panoramiese uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter James P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlike Weskus-ontspanning. Tweede Wind is net die plek om in Yzerfontein te gaan ontspan en die seelug in te asem. Rupert en Christine se gastehuis is netjies, skoon en goed toegerus vir gaste. Die uitsig is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantasties! Nie stapafstand van die see af nie, maar die gerieflikste en netjiesste verblyf wat ons in 'n lang tyd geniet het. Beste uitsig aan die Weskus. Die eienaars is meer as gasvry, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapakbossingel 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA927eb1be4c608a48dc4c73c23d289db5b99eec8ff87455bffb36c13cbca08a578e5779866c9d63ea96ef2e4c6e680252bc7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 32 Kapokbos Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.360181175352 18.161468207764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang