Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tweefontein House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Tweefontein House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ameldie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameldie D

Pragtige huis - dis so 'n rustige omgewing, heerlike stilte.

Pragtige ou huis, en dit is so stil en rustig daar op die plaas. Mooiste sonsondergang. Baie vriendelike diens van ons gasvrou.

Douglas S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas S

Highly recommended.

What a great place to overnight or a longer stay if you are looking for some peace and quiet. Beautiful old farmhouse with all the necessary modern amenities.

Tertius D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D

Ongelooflik, rustig en lekke!

Dit was asemrowend om in hierdie pragtige plaashuis te bly! Die huis is baie skoon en netjies, baie goed toegerus met alles wat jy nodig het, en belowe vir 'n ongelooflike kuier onder die sterre! Die nuwe braaikamer is baie netjies, en die uitsig is ongelooflik. Die huis word baie mooi na ongesien, en dis absoluut die moeite werd om hier te bespreek!

Johan M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie lekker gebly en gebraai in die awesome huis.

Wow, so mooi. Net jammer van al die raampies om jou te herinner aan die reels.

Martin V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Uitstekende oornag stop.

Uitstekende verblyfplek. Die huis is baie goed geleë. Alle nodige fasiliteite en toerusting was in uitstekende toestand en skoon. Die skottelgoedwasser was 'n bonus. Ons sal beslis weer hier oornag. Volgende keer bly ons 2 dae om die plek behoorlik te kan ervaar.

Pieter C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Regte plaas gevoel!

Liesl is 'n uitstekende gasvrou! Die huis is pragtig en netjies gewees. Sal Tweefontein House definitief aanbeveel.

Kerry V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry V

Luxury farmhouse stay.

We arrived at Tweefontein in heavy rain and mist. The house is beautifully decorated, super clean and well equipped. What a wonderful experience to stay in this lovely, traditional farmhouse with all its beautiful wooden floors and ceilings. It is an old, very strong and well-built farmhouse, so despite the wind and heavy rain, you couldn't even hear the outside weather. The little fireplace heated up the lounge and kitchen area, and the DSTV and WiFi were great with the miserable weather. Thanks to the host for the wood - which you just need to leave payment in an honesty jar. The closed-in braai room was appreciated too! I was a little bit nervous staying on a farm, yet felt quite safe. You have a padlocked farm gate with a security code on entry to the farmhouse. We will happily stay there again on our next trip through the Karoo and hope for better weather to take a walk to their nearby dam and enjoy a braai outside with the mountain view.

Fareed B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fareed B

Brilliant.

Beautiful and tranquil setting. The host was very accommodating. Not in the centre of Graaf Reinet, but still a wonderful and well-preserved farm setting.

Joanne P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne P

Beautiful stay in a stunning and cosy house.

The location is just perfect if you want to get some peace and quiet. The house is wonderfully renovated and well put together with everything you need. We had the best stay. Liesel is a wonderful host.

Friedrich L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich L

Sterk aanbeveel.

Dit was definitief die moeite werd.

Zani T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zani T

Epic.

Soos altyd fantasties. Die nuwe braaikamer maak 'n reuse verskil.

Wineen S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wineen S

Heerlike oorslaapplek.

Tweefontein is pragtig, netjies en baie goed toegerus. Dit was meer as wat ons nodig gehad het en ek wens ons kon langer daar bly. Baie mooi huis, baie gemaklik en pragtige ligging.

Lindsay M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay M

Goorgeous house, comfortable stay.

We were traveling for work in the area, so the location was perfect. The facilities were excellent.

Alet K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K

Baie mooi huis in 'n pragtige omgewing.

Die ou huis wat in 1836 gebou is, is baie mooi gerestoureer. Die huis het baie slaapplek en is perfek vir oornag of langer verblyf.

Elane V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane V

Ongelooflike plek met die mooiste uitsig en sterrehemel snags.

Plek is pragtig skoon gewees. Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het vir oornag.

Zani T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T

Ongelooflik.

Wat 'n amazing plek en rustig. Sal vir seker weer oorslaap. Maklik toeganklik en veilig.

Francois V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Oud maar nie koud, dit was regtig 'n groot verassing. Die plek is baie netjies en als is in plek. Werklik waarde vir geld.

Die plek is netjies en baie goed toegerus met als wat mens nodig het. Al is dit 'nn ou plekkie, is als baie modern en gemaklik. Ons is baie beïndruk met die plek en sal weer van dit gebruik maak. Plek is stylvol en baie smaaklik toegerus.

Dian C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian C

Regtig 'n besonderse plaas gevoel.

Rustige plaas atmosfeer en pragtige aand sterre hemelruim in die aand.

Jacques P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Stil en rustig met 'n pragtige uitsig.

Baie lekker huis met alles wat mens benodig. Lekker warm water al is dit -8. Baie lekker oop spasie met skape wat rondloop, ons kinders het dit baie geniet op die plaas.

Morne J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J

Pragtige area, uitstekende huis met alles wat jy nodig het!

Wonderlike ervaring, 5 ster-huis!

Justine W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine W

A picturesque and enchanting venue.

This farm stay is straight out the top drawer. Beautiful furnishings and sparkling clean. A view of the veld and mountains that instantly drops one into a state of tranquility. Restful silence.

Pierre F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Beste oornag ooit!

Wonderlike opgeknapte ou Kaaps-Hollandse huis met moderne geriewe en uitstekende linne en alles wat nodig is vir 'n heerlike vyfster-verblyf.

Elize S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Ons het baie lekker gekuier en 'n bonus was die sneeu.

Ek wil voorstel dat die kombuis meer aangevul word, 'n paar leemtes.

Martin J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J

Heerlik, stil en baie mooi uitsig.

Baie lekker gebly!

Lionel C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel C

Uitstekende ligging, asemrowende, prentjie mooi uitsig.

’n Stukkie goud. Prentjie mooi huis met stylvolle dekor en moderne badkamers. Alles wat jy benodig in ’n selfsorgeenheid en meer. Kinders kan lekker rondhardloop en speel in die modder by die dam. ’n Mens kan net nie genoeg foto's neem nie. Was daar as ’n gesin met kinders en nog ’n paartjie. Het regtig lekker gekuier en sal weer daar kuier.

Vanaf
Vanaf R3 640
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 640
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Kamdeboo, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA435f36998b38dcc407a2fc3104908b26ea162433cca02d79ffed56873cbe43d3f8538e30f8fc7c337cf856493c2e42c8c1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 640 per nag, vir 9 mense 25 5 1 5 Off the N9 Camdeboo 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.853033192384 24.843461288361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang