Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tweefontein House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Kamdeboo, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 640 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Tweefontein House skuil aan die voet van die Lootsbergpas 57 km buite Graaff-Reinet en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sierlike geskiedkundige opstal. Die huis spog met baie van sy oorspronklike kenmerke, insluitend die houtplafon en dele van die vloer. Tweefontein House is 39 km vanaf die dorpie Nieu-Bethesda en 54,7 km vanaf Camdeboo Nasionale Park geleë.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot volledig toegeruste kombuis, 2 sitkamers en 'n patio, voor en agter, insluitend buitetafels vir 'n sonsopkoms-ontbyt. Daar is ook 'n nuutgeboude vermaakkamer wat toegerus is met 'n yskas en vrieskas vir langverblyfgaste.

Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk en 1 slaapkamer met 3 enkelbeddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die huis is ook toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en daar is 'n kaggel in een van die sitkamers vir daardie koue aande.

Met ons Merino skape en beeste rondom die gastehuis is ons spyt ons is nie troeteldiervriendelik nie.

Die nabygeleë berge is ideaal vir voetslaan, of gaste kan net 'n bietjie voëlkyk bo-op die nabygeleë damwal doen terwyl hulle die rustigheid van die Karoo geniet. Die Mountain Zebra Nasionale Park is 93,8 km ver op die R61 na Nxuba (Cradock) en die Camdeboo Nasionale Park geleë. Besoek die bekende Vallei van Verlatenheid wat 72 km ver op die N9-hoofweg is. Nieu-Bethesda is bekend vir die Uilhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elsa J
Saam met vriende
5.0
Baie spesiale plek! Sal definitief weer daar oorslaap. Ons het vreeslik lekker gebly! Dis 'n pragtige omgewing en die ou gerestoreerde plaashuis was i...
Sien meer
Sep 2024
Ameldie D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige huis - dis so 'n rustige omgewing, heerlike stilte. Pragtige ou huis, en dit is so stil en rustig daar op die plaas. Mooiste sonsondergang. B...
Sien meer
Mrt 2024
Douglas S
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. What a great place to overnight or a longer stay if you are looking for some peace and quiet. Beautiful old farmhou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Tertius D
5.0
Ongelooflik, rustig en lekke! Dit was asemrowend om in hierdie pragtige plaashuis te bly! Die huis is baie skoon en netjies, baie goed toegerus met al...
Sien meer
Des 2023
Fareed B
Gesin met tieners
5.0
Brilliant. Beautiful and tranquil setting. The host was very accommodating. Not in the centre of Graaf Reinet, but still a wonderful an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die N9, Kamdeboo, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tweefontein House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 640
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R 3 640
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Kamdeboo, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA435f36998b38dcc407a2fc3104908b26ea162433cca02d79ffed56873cbe43d3f8538e30f8fc7c337cf856493c2e42c8c1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 640 per nag, vir 9 mense 26 5 1 5 Off the N9 Camdeboo 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.853033192384 24.843461288361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang