Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twelve on AJ

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Twelve on AJ
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sharlene S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene S

Heerlike, rustige nagrus gehad.

Baie lekker gebly. Baie skoon, gerieflike en netjiese plek. Wanda was baie vriendelik en gasvry. Sal weer daar gaan bly.

Soretha T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha T

Sal vir seker weer van die fasiliteit gebruik maak.

Heerlik gebly. Baie vriendelike gasvrou wat baie goeie diens verskaf.

Cobus G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G

Gerieflik, netjies, veilig.

Baie dankie vir die netjiese en warm verblyf!

Anina B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B

Die kamer was pragtig netjies en skoon. Die gasvrou uiters gedagsaam en vriendelik.

Die kamer was pragtig netjies en skoon. Die gasvrou uiters gedagsaam en vriendelik. Ek sal gerus weer hier oorslaap.

Corrie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S

Was ons 2de besoek, sal beslis weer hier tuis gaan. Naby aan NWU en winkels.

Baie lekker gebly. Rustige omgewing, word soggens wakker met gekoer van duiwe. Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Gasvrou behulpsaam, laat jou so tuis voel, baie dankie!

Cindy H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H

Excellent!

The host was super friendly, the place was clean and neat. Excellent value for money.

Madeleine H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H

Gerieflik en netjies.

Baie mooi, netjiese en skoon akkommodasie.

Christina F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina F

Skoon, vriendelik en gemaklik!

Ons was vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Sal beslis weer hier bly.

Lize F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F

Baie lekker.

Ja, die ligging is goed. Naby die dorp en kemapus.

Alisha C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha C

Was baie lekker en was waarde vir geld.

Ek het baie lekker gebly en die kamer was baie mooi versier. Baie goeie kliëntediens!

Amanda R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Was baie lekker.

Baie baie lekker plekkie met wonderlike diens.

Carel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B

Naweek wegbreek.

Baie netjiese plekkie in 'n rustige atmosfeer.

Barend V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Akkommodasie is netjies en presies wat ons benodig het. Rustig!

Baie rustig gewees na lang harde dag! Lekker geslaap, stil omgewing met geen geraas van honde of voertuie. Plekkie is presies ingerig.

Christa M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M

Gerieflik.

Vriendelike en gasvry. Die woonstel is baie goed ingerig, met alles wat jy nodig het en meer. Baie dankie vir die lekker naweek en kuier in Potchefstroom.

Ilze J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Netjies, gerieflik, skoon.

Baie vriendelike gasvrou. Eenheid was baie netjies en skoon.

Esté V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esté V

Baie gemaklike huislike oornagplekkie.

Heerlik gebly! Sal beslis weer daarheen gaan.

Erika S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Very good.

Really enjoyable, no hassle, made life easy while I was there.

Soretha T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha T

Delightful.

Heerlik gebly. Oulike gasvrou. Baie behulpsaam. Sal weer hier oorbly as ek in Potch is.

Rosa K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa K

Rustig.

Gesellig gewees, voel soos familie.

Marthie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Baie netjies en sentraal geleë.

Die eenheid is sentraal geleë met veilige parkering. Die eenheid is baie netjies en het beslis aan al ons behoeftes voorsien. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Madelane J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelane J

Goed toegeruste kamers.

Ons was baie welkom ontvang deur Wanda. Kamers is toegerus met snoesige linne. Wanda het die kamers goed voorberei vir load shedding deur liggies vooraf vol te "charge". Goeie aanwysings vir "takeaways" was verskaf en tieners het lekker gaan kuier in Potch. Hulle het veilig teruggery met 'n Uber. Ons het heerlik en rustig geslaap, was vroeg op om die opedag by NWU by te woon. Dit was lekker naby aan ons verblyf. Sal definitief weer besoek.

Marinda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

Wonderlik.

Baie mooi, netjies en skoon. Wonderlike, ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n oornag in Potch.

Ruhan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruhan H

Bekostigbaar, gerieflik en gemaklik.

Kamer was mooi netjies. Daar was onderdakparkering en maklik by uit te kom.

Ric M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ric M

Everything was there.

The host went out of their way to make sure I was okay.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arie Jonasstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef9e72c3adb5d0fe9dfb9982e1145f704d0b937350e20d107c91881af8c2bc3e4689dff572801aeffbaed6c646c57af08305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 12 Arie Jonas Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.7032331 27.1003461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang