Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twelve on AJ

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mark J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Very clean, good location, value for money, great hostess. Wanda was a fantastic hostess, very accommodating and sparkly clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlike, rustige nagrus gehad. Baie lekker gebly. Baie skoon, gerieflike en netjiese plek. Wanda was baie vriendelik en gasvry. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babsie G
1 nag
5.0
Sep 2024

Good. Thanks for an enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soretha T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Sal vir seker weer van die fasiliteit gebruik maak. Heerlik gebly. Baie vriendelike gasvrou wat baie goeie diens verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus G
1 nag
5.0
Jun 2024

Gerieflik, netjies, veilig. Baie dankie vir die netjiese en warm verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die kamer was pragtig netjies en skoon. Die gasvrou uiters gedagsaam en vriendelik. Die kamer was pragtig netjies en skoon. Die gasvrou uiters gedagsaam en vriendelik. Ek sal gerus weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Was ons 2de besoek, sal beslis weer hier tuis gaan. Naby aan NWU en winkels. Baie lekker gebly. Rustige omgewing, word soggens wakker met gekoer van duiwe. Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Gasvrou behulpsaam, laat jou so tuis voel, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Excellent! The host was super friendly, the place was clean and neat. Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gerieflik en netjies. Baie mooi, netjiese en skoon akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Skoon, vriendelik en gemaklik! Ons was vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arie Jonasstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef9e72c3adb5d0fe9dfb9982e1145f704d0b937350e20d107c91881af8c2bc3e4689dff572801aeffbaed6c646c57af08305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 12 Arie Jonas Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.7032331 27.1003461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang