Twelve on AJ
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arie Jonasstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Twelve on AJ is net 2 km vanaf NWU geleë en is ook naby hospitale, skole en sportstadions, sowel as die middedorp. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf.
Verblyf word in 3 semi-selfsorgeenhede gebied. Eenheid 1 het slaapplek vir 4 gaste, Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en Eenheid 3 bied slaapplek aan 2 gaste. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenhede het 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Arie Jonasstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Twelve on AJ het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arie Jonasstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes