Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twelve on AJ

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arie Jonasstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Twelve on AJ is net 2 km vanaf NWU geleë en is ook naby hospitale, skole en sportstadions, sowel as die middedorp. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf.

Verblyf word in 3 semi-selfsorgeenhede gebied. Eenheid 1 het slaapplek vir 4 gaste, Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en Eenheid 3 bied slaapplek aan 2 gaste. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenhede het 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mark J
Gesin met klein kinders
5.0
Very clean, good location, value for money, great hostess. Wanda was a fantastic hostess, very accommodating and sparkly clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sharlene S
Gesin met tieners
5.0
Heerlike, rustige nagrus gehad. Baie lekker gebly. Baie skoon, gerieflike en netjiese plek. Wanda was baie vriendelik en gasvry. Sal weer daar gaan bl...
Sien meer
Sep 2024
Babsie G
5.0
Good. Thanks for an enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Soretha T
Gesin met klein kinders
5.0
Sal vir seker weer van die fasiliteit gebruik maak. Heerlik gebly. Baie vriendelike gasvrou wat baie goeie diens verskaf.
Jul 2024
Cobus G
5.0
Gerieflik, netjies, veilig. Baie dankie vir die netjiese en warm verblyf!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Arie Jonasstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Twelve on AJ het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arie Jonasstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef9e72c3adb5d0fe9dfb9982e1145f704d0b937350e20d107c91881af8c2bc3e4689dff572801aeffbaed6c646c57af08305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 12 Arie Jonas Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.7032331 27.1003461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang