Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twelve on C

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michael M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Fantasties, fantasties, fantasties. Fantastiese verblyf, groot ruim eenheid met alles wat jy benodig. Ek sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninke C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastic! Fantastic! We had a lovely stay. It felt almost like being home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette D
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly. Waarde vir geld en diervriendelike plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Op kort kennisgewing sakereis. Na my mening, die beste akkommodasie in Bloemfontein, vir beide die sakereisiger, sowel as gesin op vakansie. Twelve on C is baie netjies, skoon, en het alles (en nog meer) wat ons nodig gehad het. Mariëtte het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons alles het wat ons benodig, en dat ons veilig en gemaklik is. Dit is in 'n lekker stil omgewing, is baie veilig, bied veilige parkering vir jou voertuig en is relatief naby aan inkopiesentrums. Beslis van nou af my gunsteling oornagplek in Bloem. Ons het selfs lekker spasie en werksplek gehad om in die aand te kan sit en werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luann L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantastiese verblyf. Fantastiese verblyf! Baie netjies en skoon, baie gemaklike beddens en 'n baie lekker stort. Die plekkie het genoeg spasie, plek om buite te kuier en veilige parkering binne 'n motorhuis. Ons sal vir seker weer by Twelve on C bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great stopover. This is our 2nd stayover at Twelve on C and would highly recommend it to anyone looking for accommodation in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
1 nag
5.0
Mei 2024

Onbeskryflik lekker, gemaklik en mooi. Wat 'n pragtige plekkie, baie skoon, netjies, vriendelike gasheer. Dit was net ongelooflik lekker om daar oor te bly en dan praat ek nie eens van al die lekker verrassinkies nie. Bravo. Ek beveel Twelve on C a 101% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Home away from home. Pleasant stay, more than what we expected. Perfect for an overnight stay or longer. Neat, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Top klas berblyf! Vriendelike behulpsame gasvrou. Top klas boetiek gehalte eenheid, smaakvol, kwaliteit en modern gemeubileer, netjies en silwerskoon. Baie veilig met 'n motorhuis. Ons was verras met "cupcakes", beskuit en als wat mens se verblyf baie aangenaam maak. Sal beslis weer daar oornag. Hoog aanbeveel. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjiese eenheid. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crawford-singel 12, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06be1c0c0de31a09ab3b896184c8da8d3150a5a4f721c652eb1456c084df61ef84b55ecdf37d2e0076fb2858403ac91751ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 12 Crawford Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.141589224057 26.171850827613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang