Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twelve on C

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Twelve on C
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linette D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D

Ons het baie lekker gebly. Waarde vir geld en diervriendelike plek.

Ons het baie lekker gebly.

Attie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Op kort kennisgewing sakereis.

Na my mening, die beste akkommodasie in Bloemfontein, vir beide die sakereisiger, sowel as gesin op vakansie. Twelve on C is baie netjies, skoon, en het alles (en nog meer) wat ons nodig gehad het. Mariëtte het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons alles het wat ons benodig, en dat ons veilig en gemaklik is. Dit is in 'n lekker stil omgewing, is baie veilig, bied veilige parkering vir jou voertuig en is relatief naby aan inkopiesentrums. Beslis van nou af my gunsteling oornagplek in Bloem. Ons het selfs lekker spasie en werksplek gehad om in die aand te kan sit en werk.

Luann L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luann L

Fantastiese verblyf.

Fantastiese verblyf! Baie netjies en skoon, baie gemaklike beddens en 'n baie lekker stort. Die plekkie het genoeg spasie, plek om buite te kuier en veilige parkering binne 'n motorhuis. Ons sal vir seker weer by Twelve on C bly.

Lynn O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn O

Great stopover.

This is our 2nd stayover at Twelve on C and would highly recommend it to anyone looking for accommodation in Bloemfontein.

Hannes P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Onbeskryflik lekker, gemaklik en mooi.

Wat 'n pragtige plekkie, baie skoon, netjies, vriendelike gasheer. Dit was net ongelooflik lekker om daar oor te bly en dan praat ek nie eens van al die lekker verrassinkies nie. Bravo. Ek beveel Twelve on C a 101% aan.

Brenda Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda Z

Home away from home.

Pleasant stay, more than what we expected. Perfect for an overnight stay or longer. Neat, clean and safe.

Susan R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Top klas berblyf!

Vriendelike behulpsame gasvrou. Top klas boetiek gehalte eenheid, smaakvol, kwaliteit en modern gemeubileer, netjies en silwerskoon. Baie veilig met 'n motorhuis. Ons was verras met "cupcakes", beskuit en als wat mens se verblyf baie aangenaam maak. Sal beslis weer daar oornag. Hoog aanbeveel. Dankie!

Pierre M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Baie netjiese eenheid. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike gasvrou.

Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Sal weer daar bly.

Sharon G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

Netjiese veilige plek en vriendelike ontvangs.

Baie lekker gebly in 'n netjiese plek en stil woonbuurt. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar gaan bly en sal dit aanbeveel aan ander.

Lynn O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn O

Fantastic home away from home.

What a fantastic little gem! The host goes above and beyond to make your stay great. The cottage has everything you need for a very comfortable stay. The cottage is spotless! Although we only stayed one night, we would not hesitate in recommending the accommodation to anyone travelling. Thank you for the delicious little cakes you left for us in the fridge. Hopefully we will be back!

Anzel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Ons was daar vir tennis toernooie en die plekkie is so lekker ingerig.

Dit is die lekkerste wat ons nog by enige ander plek gebly het. Sal beslis volgende keer weer hier bly.

Pierre J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Oornag met kinders en hond.

Ons het oornag op pad met vakansie. Ons was vriendelik ontvang en verras met 4 Kitkats. Die plek is ruim en baie netjies. Die ligging is goed geleë en stil. Ons reis saam met ons hond en sy het ook 'n waterbak met ys ontvang toe ons aangekom het. Al wat gepla het, was dat die hoofslaapkamer nie op solar gewerk het nie en kon ons nie 'n waaier of my man se C-pap masjien gebruik tot na middernag toe die krag weer aangekom het nie. 'n Voorstel is dat jy 'n verlengsnoer saamvat sodat jy krag in die hoofslaapkamer kan hê. Maar anders het ons baie lekker gebly.

Twelve on C se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Daar is 'n verlengkoord in die kombuis en ek vra omverskoning dat ek nagelaat het om dit te noem. Jammer as julle enige ongerief ervaar het, maar nogtans julle verblyf geniet het. Groete.

Twelve on C
Doreen A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Hierdie gastehuis is uit die boonste rakke!

Baie skoon, netjies, mooi ontwerp en pragtig gemeubileer en versorg. Baie veilig. Sal vir seker weer kom!

Carene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene V

Netjies, het alles wat jy nodig het.

Baie netjies, het alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer daar bly.

Leonard D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard D

Uitstekende verblyf in 'n netjiese goed toegeruste eenheid.

Het baie lekker gebly.

Lindie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Puik!

Puik puik puik! Dit is al wat ek kan sê! Voel sommer die warm liefde en gasvryheid as jy instap. So netjies en skoon.

Janine M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Lovely.

Enjoyed our stay at Twelve On C. Definitely value for money. It's spacious and comfortable. Neat and clean. Has all you need in a guesthouse at a very good price.

Chris O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Baie aangenaam, het reeds vir volgende besoek aan Bloemfontein bespreek.

Baie skoon en netjies met die nuutste tegnologie vir TV en WiFi.

Danielle K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K

Awesome.

My stay was fantastic!

Jancke B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jancke B

Gemaklik en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie was perfek vir ons.

Rietta P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietta P

Vriendelike familie verblyf.

Vriendelike ontvangs met baie ekstras.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crawford-singel 12, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06be1c0c0de31a09ab3b896184c8da8d3150a5a4f721c652eb1456c084df61ef84b55ecdf37d2e0076fb2858403ac91751ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 12 Crawford Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.141589224057 26.171850827613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang