Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twelve on C

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crawford-singel 12, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Twelve on C bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is in 'n veilige area en is 'n kort entjie vanaf winkelsentrums en hospitale.

Hierdie eenheid bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Die huis is 2 km vanaf Rosepark Hospitaal en plaaslike winkelsentrums en restaurante is ongeveer 3 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Attie B
Besigheidsreis
5.0
Op kort kennisgewing sakereis. Na my mening, die beste akkommodasie in Bloemfontein, vir beide die sakereisiger, sowel as gesin op vakansie. Twelve on...
Sien meer
Aug 2024
Luann L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf. Fantastiese verblyf! Baie netjies en skoon, baie gemaklike beddens en 'n baie lekker stort. Die plekkie het genoeg spasie, plek o...
Sien meer
Jun 2024
Lynn O
Saam met lewensmaat
5.0
Great stopover. This is our 2nd stayover at Twelve on C and would highly recommend it to anyone looking for accommodation in Bloemfonte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hannes P
5.0
Onbeskryflik lekker, gemaklik en mooi. Wat 'n pragtige plekkie, baie skoon, netjies, vriendelike gasheer. Dit was net ongelooflik lekker om daar oor t...
Sien meer
Mei 2024
Brenda Z
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Pleasant stay, more than what we expected. Perfect for an overnight stay or longer. Neat, clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Crawford-singel 12, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Twelve on C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crawford-singel 12, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06be1c0c0de31a09ab3b896184c8da8d3150a5a4f721c652eb1456c084df61ef84b55ecdf37d2e0076fb2858403ac91751ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 12 Crawford Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.141589224057 26.171850827613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang