Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tweni Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 94, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tweni Cottage is weggesteek tussen Kalkbaai en Simonstad in die Silwermynvallei. Die kothuis kyk uit oor Clovelly Buiteklub en die gholfbaan, met uitsigte oor Noordhoekstrand en die Atlantiese Oseaan in die verte.

Dié knus kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV.

Op die dek is daar 'n etenstafel met 6 stoele, asook 'n patio-suite met 2 stoele en 'n koffietafel. Hierdie gebied bied 'n verligting van die suidoostewinde, aangesien dit agter 'n klein bergie versteek is. Die dek het 3 afrolbande vir wind- en sonbeskerming soos nodig. Daar is parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie asook 'n buitebraai-area op die hoofdek.

Daar is rugsteunkrag en 'n omskakelaar vir die TV en WiFi tydens kragonderbrekings. Met 'n gasstoofblad sal gaste nie veel verontrief word deur beurtkrag nie.

Die gholfbaan en buiteklub is 750 m se stap van die kothuis af. Besoekers is welkom. En die Clovelly- en Vishoekstrande is net 1 km weg.

Daar is baie uitstekende restaurante naby in die skilderagtige Kalkbaai-area. Gaste het ook onmiddellike toegang tot staproetes teen die Silwermynvallei en in die omliggende berghelling.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Clovelly-weg 94, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tweni Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 94, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60be3049dcb19b7f9b144c573978fb1bcc8dbabd7da93537b697631a0067ec3598890bfff7e18edd98af395598bf6de996e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 94 Clovelly Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1253196 18.4345362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang