Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tweni Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 94, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tweni Cottage is weggesteek tussen Kalkbaai en Simonstad in die Silvermine Valley. Die kothuis bied 'n uitsig oor die Clovelly Buiteklub en die gholfbaan, met 'n uitsig oor Noordhoekstrand en die Atlantiese Oseaan in die verte.

Die knus kothuis het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Op die dek is 'n etenstafel met sitplek vir 6, sowel as 'n stoep met 2 stoele en 'n koffietafel. Dié area bied 'n bietjie van 'n breek van die Suidooster, aangesien dit agter 'n skuinste geleë is. Die dek het 3 afrolblindings vir beskutting teen die wind en son soos nodig. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n buitebraai-area op die hoofdek.

Daar is rugsteunkrag en 'n omsetter vir die TV en WiFi gedurende kragonderbrekings. 'n Gasstoof verseker gerief tydens beurtkrag.

Die gholbaan en buiteklub is net 750 m ver en besoekers is welkom. Die Clovelly- en Vishoek-strande is net 1 km van die kothuis af.

Daar is baie goeie restaurante in die prentjiemooi Kalkbaai-area. Gaste het ook direkte toegang tot voetslaanroetes in die Silvermine-vallei en die omliggende berge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Clovelly-weg 94, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tweni Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 94, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60be3049dcb19b7f9b144c573978fb1bcc8dbabd7da93537b697631a0067ec3598890bfff7e18edd98af395598bf6de996e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 94 Clovelly Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1253196 18.4345362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang