Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twickenham Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twickenhamlaan 66, Auckland Park, 2006, Gauteng
  • Vanaf R970 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Twickenham Guest House bied gerieflike en knus oornagverblyf in 'n Engelse plattelandse tuin in Auckland Park en is 'n ideale ligging vir ontspanningsreisigers, sakelui en toeriste.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 8 Comfort-dubbelkamers óf 3 klassieke 2-enkelbedkamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die Comfort-dubbelkamers is elkeen met 'n dubbelbed ingerig, terwyl die Klassieke 2-enkelbedkamers elk 2 enkelbeddens het.

Die en suite-badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Badhanddoeke en seep word ook voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n tee- en koffiestasie en 'n yskassie in.

Ontbyt word in die bekoorlike eetarea bedien en gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer wat 'n knus kaggel het. Die leefareas maak oop op 'n patio wat oor die lieflike tuin uitkyk. Konferensiegeriewe is beskikbaar en die gastehuis word deur sonkrag aangedryf in geval van kragonderbrekings.

Die ligging van Twickenham Guest House is binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Twickenhamlaan 66, Auckland Park, 2006, Gauteng
  • Gaste dink Twickenham Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twickenhamlaan 66, Auckland Park, 2006, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91139495f9c6609ddad8ed106429a9996d3fc3339b57f02e998f5ef6714aab75dfbc1c54cacff8922c5b6d26e89bdd674941?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 66 Twickenham Avenue Auckland Park 2006 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.186403 28.007346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang