Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twilight Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kathi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Twilight Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Richard S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Besigheid of familie - uitstekende keuse vir verblyf in Plett.

Kathi het baie goeie kommunikasie toegepas, sodat ek geen onsekerheid gehad het van hoe ek toegang gaan kry ens. nie. Ek was heeltyd op my gemak en ingelig. Ek is vriendelik ontvang en die eenheid is goed aan my verduidelik. Die eenheid is groot genoeg vir 4 mense, met 'n groot badkamer met bad en stort en baie spasie! Die eenheid, insluitend die kombuis, is baie goed ingerig en dit was maklik om selfs gerookte salm met kapokaartappels en slaai voor te berei. Die eenheid se ligging is goed - net uit die gewoel van die stad, maar naby genoeg daaraan ook. Die eenheid is baie veilig met sy eie alarmsisteem. Twilight Cottage sal definitief my eerste keuse vir verblyf in Plett wees.

Sanet G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G

Heerlike ontspanning in Plettenbergbaai by Twilight Cottage.

Wat 'n aangename ervaring. Alles waaraan jy kon dink was daar en nog meer. Daar is aandag gegee aan fyn detail. Vriendelike ontvangs deur the host. Goeie inligting oor die omgewing en wat gebeur. Sal definitief vriende aanbeveel om daar te gaan afpak en ontspan. Sal ook graag self weer gaan kuier.

Caroline K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K

A peaceful pamper.

What a beautiful and spacious place to stay at, in a peaceful neighbourhood! Everything was just as advertised. And the friendliness, kindness and hospitality of the hostess made me feel at home from arrival. The accommodation has everything one may need and it is very clean and neat.

Chris M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Awesome.

Awesome in all respects. Recommend.

Mark M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Relaxing stay, close to all major shopping centres and roads.

Relaxing stay. Recommended.

Steph M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph M

Kathi is the ideal host and Twilight Cottage is a gem.

Superb accommodation, perfect for a couple or small family on holiday, or for business, with so much attention to the big and small details that ensure guests' needs are met on every possible level.

Chris D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Rustig en ontspannend.

Ja. Dit was beslis 'n rustige aand na 'n woelige dag.

Chane M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane M

Perfect.

Beautiful and comfortable accommodation. Host Kathi is warm, welcoming, and accommodating.

Jean G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean G

'n Baie gesellige verblyf. Die cottage is pynlik netjies en alles was perfek.

Ek en my vrou het die verblyf baie geniet. Ons sal beslis weer by Twilight Cottage gaan bly!

Nicole V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

I have booked the place on behalf my driver and he had said he had an amazing stay.

The place was amazing. The owner was very friendly by assisting the driver.

Veronica V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Awesome, safe and spotless.

Hostess very friendly. Cottage lovely and clean. A pleasure to stay. Highly recommended.

Johan P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Vriendelik ontvang deur Kathi, nadat ek my aankomstyd met omtrent 'n uur vervroeg het op kort kennisgewing.

Die verblyf is ruim, netjies en skoon. Lekker gebraai en dit voel of jy heeltemal op jou eie is. Die parkering is veilig en op die perseel reg voor die verblyf en dit is agter 'n sekuriteitshek. Dit is ver van die strand en 1 km van die mall, maar ek verkies afsondering voor gerieflike ligging. Sal dit beslis aanbeveel.

Chris M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Beslis 'n plek waar ek weer sal kom bly.

Ons het baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik ontvang en die plek is regtig baie netjies en als wat mens nodig het was beskikbaar.

Lucy L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy L

Lovely stay at Twilight.

Kathi was a wonderful host and we had a great stay at Twilight. Perfectly setup rooms with lots of extras, even boogie boards and an umbrella for the beach.

Rina S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Smaakvol ingerig, netjies en skoon.

Die gasheer het verseker die ekstra myl gestap om alles so gerieflik moontlik re maak. Uiters beïndruk.

Bill H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill H

Pleasant.

Very happy with our stay, the outside patio would be lovely in summer. Will be back.

Gerrit M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Baie lekker gewees. Eienaar vriendelik en baie behulpsaam en het gereeld kontak gemaak per selfoon om seker te maak alles is reg.

Verblyf was die moeite werd. Netjies, skoon en eienaar was baie behulpsaam en het ons geskakel voor ons inkloktyd om seker te maak of ons naby is en om te sê ons kan inklok. Het ook sekuriteit versoek om in te loer op ons om seker te maak alles is reg.

Lizaan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan P

Heerlik.

Ons het heerlik gebly. Die cottage is baie netjies met alles wat mens moontlik nodig kan kry. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Dalida V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalida V

Gerieflik, skoon, alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly vir 10 dae tydens ons jaarlikse vakansie. Alles wat nodig is, heerlike kuier-stoep en goeie kwaliteit beddegoed en beddens. Badkamer is groot met vars, skoon handdoeke, en spasie vir al jou goed. Lekker bad en stort opsie. Naby aan alles en Checkers 60 lewer af. Sal beslis aanbeveel. Dankie Kathie.

Mark M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Awesome stay.

Wonderful cottage, safe area. Full DStv was an added benefit. Cottage is beautiful in decor. Comfortable stay. Will stay again here when next in Plettenberg Bay.

Dean G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean G

Ongelooflike detail en netheid en higiëne. Wonderlike gasvrou en so ’n ontspanne atmosfeer.

Sal definitief kan aanbeveel en weer die plek kies vir 'n besoek in daai area. Alles is net so skoon en netjies en daar is iets van alles om kos voor te berei of lekker koffie te drink. Die moerkoffie-opsie is 'n wenner vir my.

Lyres A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyres A

Ons het welkom gevoel, asof ons tuis is.

Die eienaar was behulpsaam en het ons geakkomodeer toe ons laat weet dat ons laat sal wees vir inboek.

Frans G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G

Dis 'n prag plekkie met als wat jy nog het. Ongelooflik lekker gebly. Ek het geen twyfel in my hart om weer gebruik te maak van Twilight Cottage.

Ek kon vir niks meer gevra het nie, bitter lekker gebly en dis stil. Ongelooflike tyd gehad.

Ester F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester F

Huis van die huis af.

One het elke minuut terdeë geniet. Plekkie was baie gerieflik. Het alles gehad wat mens nodig het. En Kathy was 'n uitstekende gasheer. Sal enige tyd weer terug gaan.

Faniswa J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faniswa J

Felt like home.

Easy to find, the location is not far from town and other tourist sites.

Annelie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Veilig, waarde vir geld, netjies.

Al probleem is dat ek steeds wag vir my faktuur. Het dit dringend nodig om in te handig.

Lucia J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia J

Awesome, incredible, amazing.

It was our first time in Plett. We were not disappointed, instead we were left in awe . There's so much to do and see but one must have more time. Our accommodation and host were great. Kathi was very friendly and she cared about us. She kept on phoning to find out if we were safe until we got to the place. The cottage had everything in it. We didn't need to take much with us. The location wasn't difficult to find, because the directions are on the booking. So we had a great time.

Michelle P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Affordable and friendly. Clean and comfortable stay.

Would recommend and return.

Colette B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette B

See stars.

Wonderful host and comfortable stay in a beautiful room.

Corrie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Gasvry en baie veilig.

Ons was hartlik verwelkom. Kothuis was baie keurig en netjies.

Jeanne E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne E

As oornagfasaliteit was dit voldoende.

Alles was netjies, skoon en op sy plek. Wat egter gepla het, was die benoude rookreuk wat jou tref as jy instap. Die vergete pakkie Steers-skyfies in die mikrogolfoond het ons ook afgesit.

Chantal D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

Fantastiese ervaring.

Kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie. Sal definitief weer gebruik maak van Twilight Cottage.

Kevin K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K

Beautiful, amazing and fantastic place!

This was an amazing please. Value for money, the welcome was awesome. I will definitely stay here again in future.

Lené V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené V

Gerieflik en baie mooi.

Ons het baie lekker gebly met genoeg spasie en 'n groot badkamer.

Susan E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Dit was voorwaar 'n voorreg om by Twilight te oornag. Sal baie graag weer wil gaan en nie net vir een nag nie!

Sal Twilight beslis aanbeveel!

Irene E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E

Fantastic! A wonderful place to stay.

Fantastic! Kathi was a wonderful host. Would definitely recommend it.

Dalena A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena A

Baie gerieflik en ruim, smaakvolle meubels en dekor.

Baie goed toegerus en ons is bederf met filterkoffie en melk in die yskas! Het lekker gebly en sal beslis weer kom.

Marle T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marle T

Netjies, skoon en ruim en lekker.

Twilight Cottage was vir ons 'n baie aangename verblyf.

Cassy K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cassy K

Gemaklik, lekker.

Alles beskikbaar wat benodig is vir verskeie reisigers: braai asook alle kombuisgeriewe, groot badkamer, en tafel beskikbaar vir eet of sake.

Nastassha L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassha L

Baie aangenaam.

Netjies en het alles wat mens nodig het en meer.

Hakkies G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hakkies G

Pragtige ruim eenheid met baie smaakvolle meubels. Ek sal enige tyd weer gaan.

Twilight was baie mooi, met pragtige en smaakvolle meublement. Daar is meer as genoeg ruimte en perfek om te gebruik as basis om die omgewing te verken.

Schalk B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Friendly, clean, comfortable, affordable.

We will stay at Twilight again, and would certainly recommend it to friends.

Estelle R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R

Hemels!

Die plekkie was beautiful met alles wat jy kon dink jy nodig sou hê. Al wat te min was, was ons vakansiedae wat ons beskikbaar gehad het. Ons sal beslis weer teruggaan!

Hailton T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hailton T

Vir seker die beste akkommodasie van my vakansie.

Sien die sterre.

Nicole H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Intiem en rustig.

Vreeslik lekker gebly. Sentraal geleë. Lieflike moderne kothuis.

Dietlind M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dietlind M

Ietwat teleurgesteld. Het meer verwag.

4 beddens in 1 kamer is nie ideal vir 4 volwassenes nie! Lawaai vanaf nabygeleë buurt was baie steurend gedurende die nag gewees. Wag asb. totdat gaste uitklok voordat julle begin skoonmaak. Ligging ver weg van alles.

Twilight Cottage se terugvoer

I am sorry to hear that you did not enjoy your stay at Twilight Cottage. Please note that the description for the cottage on the website was very clear when you made your booking as to the cottage being an open-plan unit. Although, we did accommodate you and gave you an extra separate bedroom free of charge to make you more comfortable. If there is any noise coming from the neighbourhood, that is beyond my control as is anywhere in the world, and this does not happen often. Due to your whale watching trip which you had booked would fall over the check out time, we did pre-arrange with the lady in your party that we would have to start cleaning if you were not back in time. She agreed. When you arrived we had just started cleaning the kitchen, you then were very rude to the staff and then only started packing your belongings which you took your time and only left around 11:00. Please keep in mind that the reason for check-out time is to ensure the cottage is clean for the next guests as not to inconvenience them. In future if you book at another establishment and you know you will not make your check-out time, please pack your bags before the time. As for the cottage being far away from everything, I do not understand your complaint, as we are less that 2 minutes drive from the major Pick 'n Pay shopping centre, less than 5 minutes away from centre of town and around 7 minutes away from the beach. As to your complaint about customer service, my manager still drove 20 km to come back so you could fetch a tiny pot plant you had left behind. As for the security, you had your own personal alarm in the cottage, burglar bars and your vehicle was parked behind a remote control gate. If there is anything I can do to better the security please let me know. I feel if you were so unhappy with the accommodation why did you not find alternative accommodation, we would have gladly refunded you. In future, when you book your stay at an establishment, please read the description of the place, check the map where it is and go through everything so that you can make your stay enjoyable.

Twilight Cottage
Delete D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D

Gorgeous cottage!

This cottage is worth every single sent and more. What a gorgeous, neat, clean and perfect cottage. We'll never go anywhere else ever again!

Twilight Cottage se terugvoer

Thank you so much Marieta, looking forward to seeing you again. Kind Regards Kathi

Twilight Cottage
Nico C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Uitstekende verblyf.

Pragtig, netjies en lekker.

Berlinda R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berlinda R

Dit was heerlik! Ons het dit baie geniet.

Ons het baie lekker gebly. Dis 'n ruim vertrek, netjies en modern en het alles wat mens nodig het. Al wat kort is 'n blok om hout op te kap sodat mens nie die plaveisel beskadig nie. Ons wou gaan uiteet, maar het so tuis gevoel ons het besluit om net daar te bly en te braai. Dankie vir ons vriendelike ontvangs en lekker kuier.

Rose H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose H

Baie lekker.

Stylvol, gemaklik. Baie dankie, Kathi.

Lourens D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Luuks en netjies!

Definitief 'n goeie opsie.

Celeste P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P

Heerlike verblyf!

Ons het heerlik gebly! Kathi was baie gasvry en doen moeite om haar gaste tuis te laat voel.Ons het soos konings geslaap en die kamer se dekor is baie smaakvol! Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Colleen J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J

Twilight Cottage was pragtig en beslis van 5-ster gehalte.

Die gasvrou ook baie vriendelik en gasvry. Ons het vreeslik lekker daar gebly.

Juan-pierre C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre C

Netjies en gerieflik.

Baie netjies en waarde vir geld.

Theuns E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns E

Goed toegerus en baie netjies!

'n Baie netjiese kothuis met alles wat jy nodig het. Baie naby aan Plett se hoofstraat wat lekker gerieflik was. Baie ruim eenheid. Ons het baie lekker gebly en kan dit regtig aanbeveel!

Willem J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J

Heerlik ontspan en uitgerus.

Die regte plekkie om te gaan afsluit van 'n woelige dagboek. Die lekker wegkom met alle ontspanning op jou voorstoep.

Loline R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loline R

Skoon, netjies en pragtig ingerig.

Die losstaande bad is effe wankelrig, waarsku mense om nie op die rand te sit nie.

Chris V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V

Alles was daar. Dit was netjies en aangenaam om daar te bly.

Die blyplek was goed, maar ons kon die verkeer op die N2 en die naburige woonbuurt hoor.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferdinandstraat 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcOdqgko6mRDGngnjwbwoGFGgSf8Q07Ob3xBCRayJx4doOPnXHr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 58 5 1 5 12 Ferdinand Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046125688155 23.360975682735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang