Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twin Palms

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Mariaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie mooi skoon rustige plekkie, mooi uitsig oor bosse en kan selfs die see sien. Toe ons in Hartenbos aangekom het, het die GPS nie mooi kon aandui waar die adres is nie, ons het eers verdwaal en toe bel ek die dame gemoeid met die bespreking, toe ry ons na die plekkie toe. Die huis is agter 'n ander huis gebou en die nommer van die huis is nie duidelik sigbaar nie, toe ons dit vind was dit maklik om te kry. Die plekkie is pragtig, skoon, luuks en ruim. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Gemaklik en genoeg spasie vir 'n paar families. Ons het heerlik gebly. Dit is mooier as op die foto's en mens kan ook meer van die see sien as wat dit aandui. Ons het gesukkel om die huis te kry, al het die eienaar 'n pin gestuur. 'n Kaartaanwysing sal handig van pas kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Twin Palms
Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Dankie vir die voorstel van die kaart. Groete tot volgende keer.

Vincent T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Comfortable, neat and guest-friendly. Great value for money and property well-maintained. All our needs were well catered for. Landlords were available to assist at any time and communication with them was easy. Checking in and out was a breeze. Great stay close to shopping and beaches. A great holiday destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Caitlin B
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2024

I would do it again. We had such an amazing stay. The inside of the house is breathtaking. The beautiful view that you have from the deck is worth getting up early for. It's gorgeous in the mornings. The sunset was just as beautiful. We honestly loved every moment. Everything a person needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Twin Palms
Dear Caitlin Thank you once again for being such great guests, for your support, and lovely review. We appreciate that.

Barbara Deidre L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2023

Spasievol. Netjies. Die eienaars is baie behulpsaam. Lekker kuier. Dit was ook moontlik om die DSTV te opgradeer en 'n klein fooitjie daarvoor te betaal. Baie lekker kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 181

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat 28, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ec181066fbc6d8decddabeeac84b9cc01a004be90e968f442626a9853239b93dbde71f735952aee7a761064cedd759c447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 28 Wassenaar Street Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.137207461349 22.095145412195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang