Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twin Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat 28, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Twin Palms is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Seemeeupark, Hartenbos. Die eiendom is ongeveer 5 km vanaf Hartenbos se strandfront geleë.

Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die boonste verdieping bevat 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n derde badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n ete by die sentrale ontbytkroeg of by die etenstafel en stoele geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die groen gordel en ook 'n see-uitsig in die verte, 'n tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Twin Palms
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 182

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wassenaar-straat 28, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twin Palms het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat 28, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ec181066fbc6d8decddabeeac84b9cc01a004be90e968f442626a9853239b93dbde71f735952aee7a761064cedd759c447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 28 Wassenaar Street Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.137207461349 22.095145412195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang