Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twin Palms Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 20 resensies vir Twin Palms Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5
Randall L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall L

Relaxing.

Friendly, fast and convenient.

Twin Palms Guesthouse se terugvoer

Wow, thank you so much. It was a pleasure accommodating you, Randall Lakey.

Twin Palms Guesthouse
Mfundo G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mfundo G

Great stay.

It was a great stay. I didn't notice anything much that wasn't good.

Twin Palms Guesthouse se terugvoer

Thank you so much

Twin Palms Guesthouse
Jacqueline A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline A

Neat, clean, conveniently situated, helpful and friendly assistance.

Traveling from the Western Cape for the SA Kickboxing Championship in Potch, we enjoyed our stay at the accommodation. Thank you.

Twin Palms Guesthouse se terugvoer

Thank you for the positive review.

Twin Palms Guesthouse
Marietjie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie B

Was okay, ek het goed geslaap.

Daar kan aandag gegee word aan loadshedding. Daar was 'n kers, maar niks om dit mee aan te steek nie.'n Kragopwekker sou 'n groot bonus wees en ook WiFi sou baie help. Die blinders in die sitarea maak ook nie reg en dig toe nie.

Corne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corne K

Akkommodasie vir werkspersoneel.

Aangaande die oornagfasiliteite is daar geen probleem nie, maar Twin Palms se interaksie met kliënte is vir seker nie na wense nie. Ek sal daarom nie weer 'n bespreking hier oorweeg nie.

Jo-andri P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-andri P

Perfek vir ons behoeftes vir een aand.

Wens net hulle het die beurtkragskedule met ons gedeel.

Hanno P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanno P

Dit was OK.

Die parkeerarea was 'n nagmerrie. Daar is skaars plek vir 2 voertuie. Ek moes heeltyd wag vir die ander kliënt om vir my spasie te maak om uit te gaan. Jy kan maklik jou kar stamp as jy nie mooi versigtig is nie.

Andre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre D

Baie teleurstellend.

Geen persoon by ontvangs toe ek opdaag. Moes paar nommers bel om iemand te kry om in te boek. Kamer ongelooflik klein. Slegs parkeerplek vir 2 karre. TV het nie gewerk nie. Geen lugversorger, plafonwaair wat baie raas. Kamer beslis nie wat ek op die webblad geboek het nie. Het vir 'n ander kamer gevra maar versoek geweier. Ek gebruik altyd die webblad as ek reis, hetsy vir besigheid of plesier. Al die vorige plekke was fantasties. Twin Palms sal my nooit weer sien nie. Ek gaan gereeld Potch toe om vir my dogter te gaan kuier wat op Pukke swot. Twin Palms is om in 'n shack te bly invergelyking met ander blyplekke.

Amie T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amie T

Vriendelike personeel met nodige geriewe.

Moon tuin. Vriendelike personeel. Nodige geriewe. Bouwerk was amper klaar.

Hans D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hans D

Die plek lyk sleg van buite en jy weet nie waar die ontvangs is nie.

Sal beslis nie weer daar bly nie.

Alida V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Alida V

Swak.

Plek soos op foto's is oorkant pad. Ruik bedompig, té klein, parkering onvoldoende vir groter voertuie. Vir R650 al baie beter gehad.

Basie T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie T

'n Onvergeetlike verblyfervaring.

Netjies en skoon verblyf, maar word geskei deur teerpad tussen wooneenhede waarvan nooit in kennis gestel is nie. So moes wakker wees om voertuie op regte plekke te parkeer. Wel geen bekers in een van die wonings gewees nie!

Robert D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

Plek is netjies en veilig.

Strenger beheer kan toegepas word om geraas op perseel met bure te beheer. Dit sal nogal help as ontvangs kliënte kan inlig oor hoe goed in eenhede werk om foute te vermy. Andersins is dit waarde vir geld.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marius B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius B

Skoon en netjies.

Alles was skoon en netjies. Parkering was maar beknop omdat gastehuis vol bespreek was. Omdat gastehuis in besige straat was, was dit maar raserig.

Kobus C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus C

Baie warm, geen lugversorging en boonop winterslakens.

Lugreëling is 'n moet- geen in gastehuis. Parkering is baie beknop veral vir groter voertuie. Andersins netjies en skoon.

Gretha M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha M

Baie aangenaam.

Al probleem: skoonmakers is vroegoggend raserig. Wou voorkom asof hul gaste wou uithê om skoon te maak, alhoewel ons eers 10:00 moes uit!

Annémarie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annémarie V

Vriendelike diens.

Die verwelkoming was flink en vriendelik.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Heidi V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi V

Naby aan atletiekstadion.

Alles was aanvaarbaar, behalwe dat die ander gaste tot die vroeë oggendure geraas het.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-straat 15, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMzRiYjZjLTJjOWQtNDU4OS1iMDcwLWJjMjAzOTAwMTlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 20 5 1 4 15 Walter Sisulu Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70336 27.09766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang