Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twin Palms Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.2
Veiligheid
4.1
Randall L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Relaxing. Friendly, fast and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Twin Palms Guesthouse
Wow, thank you so much. It was a pleasure accommodating you, Randall Lakey.

Mfundo G
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Great stay. It was a great stay. I didn't notice anything much that wasn't good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Twin Palms Guesthouse
Thank you so much

Jacqueline A
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Neat, clean, conveniently situated, helpful and friendly assistance. Traveling from the Western Cape for the SA Kickboxing Championship in Potch, we enjoyed our stay at the accommodation. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johnny
Twin Palms Guesthouse
Thank you for the positive review.

Marietjie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Was okay, ek het goed geslaap. Daar kan aandag gegee word aan loadshedding. Daar was 'n kers, maar niks om dit mee aan te steek nie.'n Kragopwekker sou 'n groot bonus wees en ook WiFi sou baie help. Die blinders in die sitarea maak ook nie reg en dig toe nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Corne K
1 nag Besigheidsreis
2.6
Mrt 2023

Akkommodasie vir werkspersoneel. Aangaande die oornagfasiliteite is daar geen probleem nie, maar Twin Palms se interaksie met kliënte is vir seker nie na wense nie. Ek sal daarom nie weer 'n bespreking hier oorweeg nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jo-andri P
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2022

Perfek vir ons behoeftes vir een aand. Wens net hulle het die beurtkragskedule met ons gedeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanno P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2022

Dit was OK. Die parkeerarea was 'n nagmerrie. Daar is skaars plek vir 2 voertuie. Ek moes heeltyd wag vir die ander kliënt om vir my spasie te maak om uit te gaan. Jy kan maklik jou kar stamp as jy nie mooi versigtig is nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre D
1 nag
1.2
Mrt 2022

Baie teleurstellend. Geen persoon by ontvangs toe ek opdaag. Moes paar nommers bel om iemand te kry om in te boek. Kamer ongelooflik klein. Slegs parkeerplek vir 2 karre. TV het nie gewerk nie. Geen lugversorger, plafonwaair wat baie raas. Kamer beslis nie wat ek op die webblad geboek het nie. Het vir 'n ander kamer gevra maar versoek geweier. Ek gebruik altyd die webblad as ek reis, hetsy vir besigheid of plesier. Al die vorige plekke was fantasties. Twin Palms sal my nooit weer sien nie. Ek gaan gereeld Potch toe om vir my dogter te gaan kuier wat op Pukke swot. Twin Palms is om in 'n shack te bly invergelyking met ander blyplekke.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Amie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Vriendelike personeel met nodige geriewe. Moon tuin. Vriendelike personeel. Nodige geriewe. Bouwerk was amper klaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hans D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2020

Die plek lyk sleg van buite en jy weet nie waar die ontvangs is nie. Sal beslis nie weer daar bly nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-straat 15, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMzRiYjZjLTJjOWQtNDU4OS1iMDcwLWJjMjAzOTAwMTlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 20 5 1 4 15 Walter Sisulu Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70336 27.09766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang