Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twin Shacks - Uilenkraalsmond

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskraaisingel 411, Uilenkraalsmond Oord, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Twin Shacks - Uilenkraalsmond bied selfsorgverblyf in die gewilde oord Uilenkraalsmond in Franskraal, 7 km vanaf Gansbaai. Hierdie bekoorlike kusdorpie is 'n gewilde toeristebestemming in die Overbergstreek en spog met opwindende doendinge soos haaihokduik sowel as walviskyk.

Verblyf is geskik vir 6 volwassenes en bestaan uit die hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofhuis het 3 groot slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, en die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en die nodige eetgerei. Bykomende geriewe sluit 2 braai-areas, oorgenoeg parkeerplek vir tot 2 voertuie en 24-uur-sekuriteit in.

Twin Shacks - Uilenkraalsmond is ongeveer 200 m van die strand af.

Besoekers aan Gansbaai kan swem, hengel, branderplankry, voetslaan, kajakvaart, reservate, wynplase of natuurlike besienswaardighede in die omgewing verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anesta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Boskraaisingel 411, Uilenkraalsmond Oord, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twin Shacks - Uilenkraalsmond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskraaisingel 411, Uilenkraalsmond Oord, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf048782524b7e2c739bcb847d914ee52f3023e6bdc03bb2f4cd41cad6c52d80ae6f0aa25baf46cb37c17c25618bc8bfb73bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 411 Boskraaisingel Uilenkraalsmond Oord 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60413015685 19.405324138363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang