Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TwinnPalms Accommodation

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bancroftstraat, Rugby, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

TwinnPalms Accommodation bied gerieflik gemeubileerde kamers in Rugby.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer, en die kamers is ingerig met enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens. Sommige van die kamers het en suite-badkamers, terwyl die ander badkamergeriewe deel.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n groot sitkamer met 'n TV met sekere kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Braaigeriewe is beskikbaar, en gaste kan gebruik maak van die swembad en ligstoele. Beperkte parkeerplek word agter outomatiese hekke voorsien, en die eiendom het balke, sowel as gewapende reaksie.

TwinnPalms Accommodation is net 2,5 km vanaf Milnerton-strand, en 10 km vanaf die Canal Walk Winkelsentrum wat verskeie winkels en restaurante bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir TwinnPalms Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Pardy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bancroftstraat, Rugby, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink TwinnPalms Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bancroftstraat, Rugby, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd455da1668cf8921bf5ab9a91e2e102d4015fc5c9f9ad07f3f0669b43821499691659870b80058be199bc5f684a1fed5a8f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Bancroft street Rugby 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.893782475914 18.491563547642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang