Twins Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Rowland P - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker!
Charlie H - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gebly! Gastehuis is netjies en skoon.
Twins Guest House se terugvoer
Hi Charlie, baie dankie. Ons hoop om jul gou weer hier by ons te sien.
Twins Gastehuis Bestuur
Mick V - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker.
Riana D - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Michelle L - Okt 2021
Algehele gradering
Ek en my 3-jarige het vir 2 nagte oor gebly.
Martinette K - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en waarde vir geld.
Twins Guest House se terugvoer
Dear Martinette, thank you for giving us a perfect rating and for recommending our Guesthouse to other travellers. I’m sure our entire guesthouse staff enjoyed catering to your needs as much as you enjoyed your stay. Take care.
Twins Guesthouse
Hannelie B - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelik, mooi omgewing.
Jani D - Des 2019
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Twins Guest House se terugvoer
Goeie dag Melanie,
Dit is vir my baie onaangenaam om vanoggend hierdie terugvoering van jou af te kry. Ek is baie jammer dat julle so ongelukkig was.
Die WIFI het baie probleme gegee oor die swaar weer en omdat dit Kersfees was en alles wat toe was het ons gesukkel om iemand uit te kry om die Wi-Fi vir ons spoedig as moontlik uit te sorteer.
Die badkamers van ons budget kamers is baie kleiner as ons exclusive kamers. En ek vra onverskoning omdat dit vir julle onaangenaam was. Ons het nog nooit in die verlede goggas op of binne die beddens gehad. Maar ek gaan verseker ondersoek instel. Ons haal altyd ons warm komberse en ekstra komberse uit die kamers as die winter verby is. Die lugversorger kan ook as verwarmer gebruik word indien nodig.
Ek hoop regtig dat julle ons verskoning sal aanvaar en weet dat julle altyd welkom is by ons. Ons wil graag he al ons gaste moet tevrede weg stap. Ons bou goeie verhoudings met ons gaste en wil graag he dat dit vir almal gerieflik moet wees.
Groete
Edwin
Bernard M - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Louise R - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Bredenkamp B - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en `n netjiese skoon kamer.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Philip Gerber-singel 2, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang