Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twins Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Rowland P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker! Baie lekker! Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker gebly! Gastehuis is netjies en skoon. Lekker gebly! Gastehuis is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Twins Guest House
Hi Charlie, baie dankie. Ons hoop om jul gou weer hier by ons te sien. Twins Gastehuis Bestuur

Mick V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Lekker. Vriendelik, gerieflik, skoon en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Gerieflik. Gerieflik. Netjies. Veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Ek en my 3-jarige het vir 2 nagte oor gebly. Dankie vir 'n heerlike verblyf en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martinette K
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Gerieflik, netjies en waarde vir geld. Loopafstand van Wilmedpark hospitaal, restaurante en supermarkte. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Twins Guest House
Dear Martinette, thank you for giving us a perfect rating and for recommending our Guesthouse to other travellers. I’m sure our entire guesthouse staff enjoyed catering to your needs as much as you enjoyed your stay. Take care. Twins Guesthouse

Hannelie B
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2020

Vriendelik, mooi omgewing. Baie skoon en netjies. Ontvangsdame baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jani D
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2019

Baie teleurgesteld. WiFi werk nie. Toiletspasie in twee van die kamera is so klein jy kan jou nie afvee nie. Vele goggas in een van beddens. Geen ekstra kombers. Geen warm water in een kamer.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Twins Guest House
Goeie dag Melanie, Dit is vir my baie onaangenaam om vanoggend hierdie terugvoering van jou af te kry. Ek is baie jammer dat julle so ongelukkig was. Die WIFI het baie probleme gegee oor die swaar weer en omdat dit Kersfees was en alles wat toe was het ons gesukkel om iemand uit te kry om die Wi-Fi vir ons spoedig as moontlik uit te sorteer. Die badkamers van ons budget kamers is baie kleiner as ons exclusive kamers. En ek vra onverskoning omdat dit vir julle onaangenaam was. Ons het nog nooit in die verlede goggas op of binne die beddens gehad. Maar ek gaan verseker ondersoek instel. Ons haal altyd ons warm komberse en ekstra komberse uit die kamers as die winter verby is. Die lugversorger kan ook as verwarmer gebruik word indien nodig. Ek hoop regtig dat julle ons verskoning sal aanvaar en weet dat julle altyd welkom is by ons. Ons wil graag he al ons gaste moet tevrede weg stap. Ons bou goeie verhoudings met ons gaste en wil graag he dat dit vir almal gerieflik moet wees. Groete Edwin

Bernard M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2018

Uitstekend. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Baie netjies en gerieflik. Die gasvryheid met aankoms was fantasties en het ons dadelik tuis laat voel. Kamer was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons kan Twins met beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philip Gerber-singel 2, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfded9fa4937bd1d7a8be2b16988b1c2c5202cb9822828e254c591ffbaa02783a77c9341440a5e76f3d832a0314fd660b739?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 2 Philip Gerber Crescent Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.832953057578 26.67858928442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang