Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astoni Guest Lodge Twins

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Laurika A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie netjies. Als wat jy nodig het. Veilig. Vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Ons het lekker gebly, was rustig en ontspanne, skoon, netjies en veilig. Ons as gesin was meer as tevrede met ons verblyf. Dit is 'n baie mooi, netjiese en veilige gastehuis. Ons sal beslis weer daar gaan bly en as iemand vra sal ek die plek aanbeveel. Anton was baie vriendelik. Baie dankie, Anton. Ons sal beslis weer kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goeie en vriendelike mense, beslis 'n aanwins vir lekkebly. Goeie more, my verblyf vir die 10 dae was absoluut die geld werd, stil, rustige omgewing, sal beslis weer daar wil bly, skoonmaak van die eenheid, wasgoeddienste en vriendelikheid van die eienaar en sy vrou kan 'n mens nie beskryf nie, lanklaas sulke goeie gasvryheid gesien en gekry. Dankie aan jou en wat sulke mooi gebaar tot ons gehad het en die vriendelike paartjie wat julle is, hou dit so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam. Ons het die kort tydjie baie geniet en sal weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Gerieflik & netjies! Als wat jy nodig het vir 'n aand of twee se verblyf. Dis baie netjies en gerieflik. Het die stort geniet! Die kamer se deure sukkel net bietjie om oop en toe te maak. Anton was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die aandete by Farm 'n Sea wat hy voorgestel het, baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clinton G
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2024

Nie aangenaam gewees nie, a.g.v. baie hitte en die lugversorger wat nie gewerk het nie. Die lugversorger het nie gewerk nie. Die eienaar het gesê hy sal daarna kyk, maar niks gedoen nie. Die matrasse is baie deurgelê en raas as mens beweeg.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anton
Astoni Guest Lodge Twins
Goeie dag, Clinton Hoop alles gaan goed. Dankie vir jou boodskap en terugvoer. Ons het dadelik gaan kyk en gehoor die 2, 3/4 beddens maak geraas. Na verdere ondersoek het ons gesien die base van die 2 beddens is gebreek, heel waarskynlik a.g.v. kinders wat voorheen op die beddens gespring het (aangesien dit 'n familiekamer is). Ons het die matrasse getoets en hulle is nog 100%, die beste kwaliteit wat daar is. Die base van die 2 beddens is herstel en alles is nou weer mooi stil. Ons het ook die lugversorger getoets en dit het reg gewerk, die lugversorgers in die kamers is nie gekoppel aan die solar systeem nie, aangesien dit geheel en al te veel krag trek, so dit is direk gekoppel aan die munisipale krag. Daardie aand was daar 'n krag onderbreking in die hele dorp, en die rede hoekom dit nie gewerk het nie. Groete, Anton

Adele V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Vriendelike en behulpsame aangename ervaring. Ons het 'n laat bespreking gemaak en kon dadelik gehelp word. Die fasiliteite is van die hoogste standaarde, netjies en veilig. Ons oornagverblyf was baie aangenaam. Ons beveel die verblyf definitief aan. Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Netjies, skoon, gerieflik en mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaamongwe B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pleasant stay. It was a pleasant surprise to note that the lodge is even more impressive and beautiful than what was advertised. The owner was amazing, he made sure that we were taken care of throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Great stay. Friendly host and clean room.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 075
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beefwood-straat 70, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349dcf72abd3635e2496769f07d4c0ec36e59985b3ac136220111e076fd33c465edf15431e54c38316e0ee931decd957abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 70 Beefwood Road SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.738381408189 27.853996304299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang