Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Fat Owls Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 14, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Two Fat Owls Guest House is in die hartjie van George geleë en is die ideale basis om werklik die skoonheid van George te verken. Die gastehuis is binne 'n radius van 1 km vanaf 'n verskeidenheid restaurante, George Museum, Tuinroete Botaniese Tuin, 'n biblioteek, hospitale en winkelsentrums.

Verblyf by Two Fat Owls Guest House word gebied in 6 elegant versierde kamers waarvan een kamer die wittebroodsuite is. Alle kamers het 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers is ingerig met ekstra-lengte koninggrootte-beddens of 2 driekwartbeddens.

Toegeboude parkeerplek vir 9 voertuie is beskikbaar. Daar is 'n buitebraai en swembadarea met 'n lieflike onthaalarea buite. Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitarea of in die binnebraaikamer met 'n muurgemonteerde TV met DStv-kanale en gemaklike sitplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Caledonstraat 14, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Fat Owls Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 14, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA496002b1b433c9bfdf6a2b6dbb773d1838ff1ea02b7ef8f650efac5de51a6021cae4efb6b13971874fe97ffe2e475737f615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 14 Caledon Street Bodorp 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953055555083 22.460565099371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang