Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Oceans

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz-weg 20, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 700 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Two Oceans is 'n pragtige vakansiehuis met 'n see-uitsig wat in die hartjie van die skouspelagtige area San Michel in Noordhoek geleë is. Hierdie eiendom is die perfekte opsie vir 'n kuswegbreek, want hierdie huis het 'n lieflike buitelug-ontspanningsarea met pragtige see-uitsigte in die verte.

Dié eiendom kan altesaam 7 volwassenes en 1 kind gerieflik akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed vir kinders, die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n gedeeltelik bedekte houtdek met 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n gemaklike sithoekie. Hierdie eiendom het ook 'n uitgestrekte tuinruimte met meer sonstoele en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antje Brandt And Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Topaz-weg 20, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz-weg 20, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f30a05abaf63a994f7df39082d4b89ebedcc0a7294a2a3b69edf32bae9a53893f6ff3ff51bfcacec50c50948187cb3bbefa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag, vir 7 mense 20 Topaz Way San Michel 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.103956444123 18.396405882209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang