Two Oceans Stay
Beskrywing
Robben Island is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en dit het 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Peninsula en Robben Island is die enigste 2 eenhede wat troeteldiervriendelik is indien dit gereël word. Dit is teen 'n addisionele fooi beskikbaar en moet asb. voor bespreking bevestig word.
Gaste sal verantwoordelik wees om enige breekskade tydens hul verblyf te dek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Peninsula is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Peninsula en Robben Island is die enigste 2 eenhede wat troeteldiervriendelik is indien dit gereël word. Dit is teen 'n addisionele fooi beskikbaar en moet asb. voor bespreking bevestig word.
Gaste sal verantwoordelik wees om enige breekskade tydens hul verblyf te dek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Winelands is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 3 gaste en dit beskik oor 'n dubbel- en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Peninsula en Robben Island is die enigste 2 eenhede wat troeteldiervriendelik is indien dit gereël word. Dit is teen 'n addisionele fooi beskikbaar en moet asb. voor bespreking bevestig word.
Gaste sal verantwoordelik wees om enige breekskade tydens hul verblyf te dek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lionshead is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 3 gaste en dit beskik oor 'n dubbel- en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Peninsula en Robben Island is die enigste 2 eenhede wat troeteldiervriendelik is indien dit gereël word. Dit is teen 'n addisionele fooi beskikbaar en moet asb. voor bespreking bevestig word.
Gaste sal verantwoordelik wees om enige breekskade tydens hul verblyf te dek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Signal Hill is 'n gesinskamer wat slaapplek aan 3 gaste bied. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n stort in die badkamer. De kombuisie het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskassie. DStv is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Peninsula en Robben Island is die enigste 2 eenhede wat troeteldiervriendelik is indien dit gereël word. Dit is teen 'n addisionele fooi beskikbaar en moet asb. voor bespreking bevestig word.
Gaste sal verantwoordelik wees om enige breekskade tydens hul verblyf te dek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar i s'n aparte area met 'n kombuisie en 'n etenstafel met stoele wat na 'n privaat tuin met braaigeriewe lei. Die kombuisie het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en 'n ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Peninsula en Robben Island is die enigste 2 eenhede wat troeteldiervriendelik is indien dit gereël word. Dit is teen 'n addisionele fooi beskikbaar en moet asb. voor bespreking bevestig word.
Gaste sal verantwoordelik wees om enige breekskade tydens hul verblyf te dek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kollegestraat 13, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang