Two Oceans Stay
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marius van den
Heever
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
C.d. D - Sep 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het, was daar.
Tanya D - Aug 2024
Algehele gradering
Safe and excellent location.
Christine B - Aug 2024
Algehele gradering
Good!
Sonja D - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goed ingerig.
Anya O - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Marthelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Two Oceans Stay se terugvoer
Baie dankie julle vir die resensie en dit hou ons op ons tone om op die standaard te bly.
Mis julle al klaar
Two Oceans Stay
Lani L - Apr 2024
Algehele gradering
Modern, skoon en netjies. Alles wat nodig is.
Two Oceans Stay se terugvoer
Baie dankie, Lani, vir jul resensie.
Dit hou ons op ons tone in die bedryf en dit is so lekker om dit te deel met ons werkers ook. Spanpoging.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Two Oceans Stay
Gerhard R - Mrt 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Sigrid Priscilla W - Feb 2024
Algehele gradering
We absolutely loved the place. It was nice. I would stay again at Two Oceans.
Carien T - Feb 2024
Algehele gradering
Maklik gevind, gerieflik en goed ingerig. Redelik naby lughawe.
Alana V - Feb 2024
Algehele gradering
Uiters fantasties.
Marilette V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik!
Juliana T - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant, well appointed room.
Two Oceans Stay se terugvoer
Hi Juliana,
Thank you for your review, it helps us a lot in maintaining the standard of our guesthouse. Unfortunately, my wife was in the hospital and, being a man, I overlooked a few things like inspecting the cutlery, something we have since addressed with our staff. So, our sincerest apologies for this lapse, as this is not our standard.
Regarding the missing items, items such as scissors and hair dryers have been removed from rooms but are available upon request.
As for the shower gel, it is freely available for our guests, though as a self-catering guesthouse, we expect guests to bring their own toiletries. It is provisioned for emergencies in case guests forget to bring theirs, which was a misunderstanding on our part.
Our respect for our guest's privacy is paramount, and I apologise for not checking this.
We do hope to see you again for our real 'home away from home' experience and to demonstrate our care for our guests.
Regards,
Two Oceans Stay
Judy J - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Two Oceans Stay se terugvoer
Thank you so much for your positive review, Judy. This is what keeps us going.
Thank you also, you were a 5-star guest - the industry would love to have guests like you always.
Regards,
Two Oceans Stay
Travellingtee : - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable stay.
Two Oceans Stay se terugvoer
Thank you, TravellingTee , for the review and be assured that we shall keep our standards high at Two Oceans Stay. We wish you a wonderful 2024 and we appreciate your support. Two Oceans Stay
Tessa J - Des 2023
Algehele gradering
10/10 experience from when we arrived until departure.
Riana L - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike vakansie.
Dorian B - Nov 2023
Algehele gradering
Suited our needs and unit was exactly as advertised.
Two Oceans Stay se terugvoer
Thank you so much for your review, Dorain, and it's also nice to have a 5 star guest like you. Reviews keep us going with the hard work to keep the standards on top. Regards, Two Oceans Stay
Klana C - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Two Oceans Stay se terugvoer
Klana
Was so lekker om julle hier te he en baie dankie vir jou resensie. Dit maak die harde werk soveel makliker
Ons hoop om julle vinnige weer te sien en veilig bly
Groete
Two Oceans
Francois M - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Thia W - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, sal defnitief weer kom. Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam gewees.
Two Oceans Stay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons besig tans met opgraderings en is die ligte en elektrisiteit 'n groot prioriteit vir ons.
Hoop ons sien julle binnekort en al die verrassings wat vir ons gaste wag.
Two Oceans
Carika K - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie met ongelooflike gashere.
Two Oceans Stay se terugvoer
Carika
Gaste soos julle met sulke ongelooflike terugvoer haal sommer die ouderdom by my en Marius weg en wil ons nog beter doen. Hou maar dop wat gaan nog verbeter
Julle was dierbare gaste.
Two Oceans Liefde
Melanie A - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig.
Leon G - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Lekker sentraal.
Two Oceans Stay se terugvoer
Baie dankie Leon vir die terugvoer. Ons probeer elke dag ons ou gastehuisie beter en beter te maak vir ons gewaardeerde gaste.
Hier kom nog baie verbeterings om n beter kuier te maak vir al ons gaste. Die webtuiste is ook deel van ons suksessie en dankie aan hulle ook.
Mooi bly.
Two Oceans
Dorian B - Feb 2023
Algehele gradering
Room ready on time and received a very warm welcome.
Two Oceans Stay se terugvoer
Thanks for your feedback and do appreciate it. Busy with a lot of renovations and on month 6 as new owners we are proud to be so far with alternative energy, our security upgrading, private gardens for each room ext.
Hope to see you soon again
Two Oceans regards
Freddie D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig en gemaklik.
Lees meerPaul W - Nov 2022
Algehele gradering
The host was friendly and welcoming.
Bennie B - Okt 2022
Algehele gradering
Had a great stay with great service.
Anna-maria F - Okt 2022
Algehele gradering
Puik. Alles wat jy nodig het!
Annalien V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Wendy E - Sep 2022
Algehele gradering
Secure, convenient, friendly, helpful hosts.
Lize D - Aug 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Sandra T - Jun 2022
Algehele gradering
Well priced and good value.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kollegestraat 13, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang