Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Oceans Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tanya D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Safe and excellent location. Excellent security. Outstanding service and extremely helpful owners. Very close to Panorama Hospital where we needed to be. Beds were very comfortable and lovely bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Good! It was very nice. Just one thing for improvement: the light outside was on all night and did shine into our room. We asked if it can be switched off, unfortunately not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag
5.0
Mei 2024

Gerieflik en goed ingerig. Uitstekende kliëntediens ontvang vanaf eienaars. Pragtige skoon kamer - baie lekker geslaap en het veilig gevoel. Die kamer het 'n omheinde grasperk en honde kind was welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anya O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies en skoon. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Kan beslis vir Two Oceans Stay aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Baie dankie vir die puik diens en silwerskoon geriewe. Ons sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius van den Heever
Two Oceans Stay
Baie dankie julle vir die resensie en dit hou ons op ons tone om op die standaard te bly. Mis julle al klaar Two Oceans Stay

Lani L
1 nag
5.0
Apr 2024

Modern, skoon en netjies. Alles wat nodig is. Verblyf was perfek. Ons het net 1 nag gesoek om te oornag voor ons Two Oceans gaan hardloop het. Dit was pragtig netjies en skoon, beddegoed goeie kwaliteit en plek het alles wat jy nodig het. Sal ook perfek werk om in Kaap te bly om area te verken. Lekker kombuisie en braaiplekkie ook. Kan dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius van den Heever
Two Oceans Stay
Baie dankie, Lani, vir jul resensie. Dit hou ons op ons tone in die bedryf en dit is so lekker om dit te deel met ons werkers ook. Spanpoging. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Two Oceans Stay

Gerhard R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Brilliant. Fantastiese verblyf, heerlike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sigrid Priscilla W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We absolutely loved the place. It was nice. I would stay again at Two Oceans. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Maklik gevind, gerieflik en goed ingerig. Redelik naby lughawe. Ons het baie lekker geslaap en het veilig gevoel. Die feit dat ons kamer 'n omheinde grasperk gehad het, het dit vir ons moontlik gemaak om saam met ons honde te reis en hulle met 'n geruste hart by die kamer te kon los tydens aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uiters fantasties. Baie lekker gebly en geslaap. Asook uitstekende kliëntediens ontvang vanaf eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius van den
Heever

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 056
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 056
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollegestraat 13, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d8930eb628dc23bab464ae42e093e91a1c8486c190d16aba7c9d8c8c2c8541bea1ff8f36613f3448bfc3e916da3edf73e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 13 Kollege Street Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872966 18.5741917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang