Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Oceans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Pragtige eenheid, baie gerieflik, pragtige branderuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Two Oceans
Baie dankie, kom gerus weer!

Stanley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Outstanding. What a wonderful stay. Beautiful views in a stunning venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Two Oceans
Thank you, Stanley. You are welcome to visit again!

Hybre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Relaxing beachside retreat with stunning views and all the comforts of home. We had a wonderful stay at the self-catering beach apartment. The location was perfect, offering stunning ocean views and easy access to the beach. The apartment was clean, well-maintained, and equipped with all the necessary amenities for a comfortable stay. The kitchen was fully operational, making it easy to prepare meals. The host was friendly and responsive, ensuring that all our needs were met. Overall, it was a relaxing and enjoyable experience. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Two Oceans
Thank you so much for the kind words, Hybre. We really appreciate it. Please visit again!

Talita M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ontspannend en tevrede. Akkommodasie was baie bevredigend, bitter netjies en gerieflik. Ons sal vir seker weer daarvan gebruik maak en aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Two Oceans
Baie dankie Talita, julle is baie welkom om weer te kom.

Lize F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, netjies en skoon. Hoor en sien die see. Heerlike plekkie, hoor, ruik en sien bietjie die see. Alles wat 'n mens nodig het vir selfsorg. Die 2 badkamers is 'n verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Two Oceans
Baie dankie Lize, kom gerus weer!

Ullrica D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties, mooi, rustig. Die kuier was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Two Oceans
Dankie Ullrika, kom gerus weer!

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beeldskone plek, naby die see. Lekker gebly! Ons het baie lekker gebly. Lekker naby aan die see. Kan vinnig see toe stap. Alles was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Two Oceans
Baie dankie Francois, kom gerus weer!

Megan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

It was fantastic! So it was just me, hubby and our daughter of 9 years old. Our stay was absolutely amazing. We enjoyed the stay much. It was sad to leave. Just what we needed. Thank you Mrs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Two Oceans
Thank you for the kind words, Megan. Please visit again!

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. Great location, cosy unit, helpful host. A perfect small unit for a lekker holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silvia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Waarde vir geld. Perfek gewees. Pragtige woonstel. Ruik en hoor die see. Lekker ingeboude braai wat 'n onvergeetlike atmosfeer skep. Sal enige tyd weer daar bly. Maak ook voorsiening vir kragonderbreking wat baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Two Oceans
Dankie vir die mooi resensie, Silvia. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waalstraat 66, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbfb1cf2f3bd1c47afcdcd36fba28292d1604f13ab2713cb388621a2acea5393e8d03baf9e77636fb602a714dc25a538b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 81 5 1 5 66 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.812191765319 20.045354860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang