Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Two Oceans

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waalstraat 66, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Two Oceans is in die kusdorpie Struisbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin van 4.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n stapelbed in die leefarea en 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhandoeke saambring.

Die kombuis het 'n ontbythoekie en is met 'n yskas-vrieskas, gas- elektriese stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n binnebraai-area en WiFi.

Two Oceans spog met 'n pragtige uitsig oor die see en is stapafstand vanaf die strand. Stapeldeure lei na 'n stoep met 'n groot tafel en genoeg sitplek. Dit is ideaal vir 'n gesinsete terwyl 'n mens oor die see uitkyk en na die branders luister.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ronnie S
Saam met lewensmaat
5.0
Being first-time Struisbaai visitors, we enjoyed the area and what it presents. We were greeted by a clean, secure facility; all amenit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Michelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier in Struisbaai! Pragtige netjiese plekkie, baie goed geleë! Absoluut alles wat 'n mens nodig het! Kan met graagte aanbeveel!
Jan 2025
Ciske T
5.0
Heerlik lekker. Dit was regtig lekker. Dis min kere wat mens in 'n plek bly wat die kombuis alles en meer het, elke moontlike glas, lepel, bak ens. wa...
Sien meer
Des 2024
Martin D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Pragtige eenheid, baie gerieflik, pragtige branderuitsig.
Okt 2024
Stanley S
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding. What a wonderful stay. Beautiful views in a stunning venue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De Waalstraat 66, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Oceans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waalstraat 66, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbfb1cf2f3bd1c47afcdcd36fba28292d1604f13ab2713cb388621a2acea5393e8d03baf9e77636fb602a714dc25a538b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 86 5 1 5 66 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.812191765319 20.045354860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456