Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Owls Guest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Jan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stil, rustig. Baie lekker gebly. Die losstaande braaiplek is seker heel ok, maar iets groters of dalk 'n geboude braai op die stoep sal net meer gerieflik wees. Daarmee saam sal 'n lig op die stoep ook regtig groot waarde toevoeg. Andersins baie skoon en netjies en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Cosy, well-equipped and peaceful. Very pleasant stay - nicely situated on the edge of the village with a view of the hills behind, it and a pool for refreshing morning dips. Also reasonably priced for what you get in comparison to self-catering prices these days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very comfortable and spacious. Had a great stay with Diane. The pond pool is a great addition and a rare luxury to the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bosman S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Gerieflik, netjies en goed toegerus. Sou graag langer wou bly. Ek het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Bryony C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Overnight stay in Two Owls Cottage. A comfortable stay in a private cottage. Well-appointed kitchen. We had everything that we could possibly need, including a wonderfully cool swim in the reservoir pool. Diane was super friendly and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
1 nag
3.8
Des 2023

Nice place. I liked the fact that, for example, there was a full bar of soap and not those tiny soaps that last a minute. The place is spacious, and I liked having the option of a bath as opposed to only a shower. The guesthouse is not signposted, so we had to inquire from town where it was (GPS let us down).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Faan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons was verskuif na And the cow jumps over the moon... Daar was nie water nie en ons is verskuif na And the cow jumps over the moon. Dit is uitstekende verblyf. Baie groot lof vir Tania wat die verskuiwing gerëel het. Ons is 100% tevrede! Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole Jordan M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Karoo charm op sy beste. Die plekkie het werklik daai karoo charm. Die uitsig is beeldskoon en die huisie is goed uitgerus. Diane het my so welkom laat voel, sal vir seker terug kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Fantastic. Really really nice place to stay. Such a well kept cottage with all that you need. Location is perfect for me as it is on the outskirts of the town but not out of town. Will definitely visit Joey Bethesda again but only if Two Owl Guest Courage is available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2021

It was enjoyable. Diane is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petersen-straat 204, Nieu-Bethesda, 8286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA332322d34d949c0198a2d261f6c552a2e0ebe13a56e60d40c43073ec940622720844d20f9706ecbe18e23be554af66a5d9a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 204 Petersen Street Nieu-Bethesda 8286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -31.861590005255 24.552779904963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang