Two Owls Guest Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Petersen-straat 204, Nieu-Bethesda, 8286, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Two Owls Guest House is in Nieu-Bethesda en bied ouwêreldse bekoring met moderne geriewe. Die eienaar woon ook op die perseel.
Die bekoorlike kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het Franse deure wat na 'n voor- en agtertuin met berg-uitsigte lei. Die slaapkamer het ook Franse deure wat toegang tot 'n agterstoep met 'n tuin en dam bied.
WiFi is beskikbaar.
Two Owls Guest Cottage is op die rand van die dorpie en bied bied toegang tot 'n rits winkels, restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye, The Owl House en die Bushman Heritage Museums.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Petersen-straat 204, Nieu-Bethesda, 8286, Oos-Kaap
- Gaste dink Two Owls Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Petersen-straat 204, Nieu-Bethesda, 8286, Oos-Kaap