Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Sleeper Chalet @ Eagle Falls Country Lodge and Adventures

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtenfontein-plaas, Eagle Falls Country Lodge, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle Falls Country Lodge and Adventures is in Uniondale, en bied 'n rustige omgewing waar gaste kan ontspan óf aan 'n verskeidenheid aktiwiteite kan deelneem. Hierdie verblyf bied 'n mengsel van ontspanning en avontuur in 'n natuurlike omgewing.

Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan aktiwiteite, soos voetslaan, abseil, perdry en snoeker op die perseel geniet. Vir diegene wat meer avontuur soek, is daar 4x4-roetes, rotsklim, swem in natuurlike rotspoele, en Boesmangrotte en 'n natuurlike brug. Verder is hierdie verblyf 'n fantastiese basis om die Langkloof-streek te verken, waar besoekers vrugteplase kan besoek en vars produkte van plaaslike plaasstalletjies kan koop. As gaste in die teenoorgestelde rigting op pad is, kan gaste gewilde besienswaardighede, soos die Kango-grotte, volstruisplase en 'n krokodilplaas verken. Gaste kan ook by plaaslike wynplase langs die roete wynproe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Ruigtenfontein-plaas, Eagle Falls Country Lodge, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtenfontein-plaas, Eagle Falls Country Lodge, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA714100f24e768426188a3ccd861f1158992f76a4be51f403fc3a7281eadbc1030b78244b4a744234c68bd5a6f3acd3929558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) Ruigtenfontein Farm Eagle Falls Country Lodge 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.737366792813 22.821907997131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang