Two Vines Romantic Guest Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Esme D - Sep 2024
Algehele gradering
Veilige privaat plek om te oornag.
Rina V - Aug 2024
Algehele gradering
Ruim, netjies en veilig.
Graham D - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxed and comfortable.
Emile V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese en goed toegeruste eenheid.
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste selfsorg woonstel. Gasvrou baie behulpsaam.
Andrew And Diane V - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable, convenient and pleasant.
Nicolize N - Jun 2024
Algehele gradering
Above caused unexpected discomfort not needed.
Catherine R - Mrt 2023
Algehele gradering
Great location with friendly host.
Quentin C - Okt 2023
Algehele gradering
Beste ligging teen 'n billike prys.
Tania A - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant stay at Two Vines.
Martina G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goeie ligging.
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Beste Marina
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit en was heerlik om julle te ontmoet en te ontvang.
Hoop om julle weer te sien eendag.
Groete
Antoinette
Bernard E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilige omgewing, skoon en baie netjies.
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Hallo Bernard
Baie dankie was net 'n plesier om jou hier te he vir jou vinnige 2 aande besoek.
Dankie vir die gawe resensie. Ek waarder dit baie.
Hoop om jou weer te sien by Two Vines.
Groete
Antoinette
Dirk M - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker sentraal, maar nie binne die besige middedorp nie.
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Baie dankie Dirk dat jy die tyd geneem het om n resensie te skryf. So min mense skryf ooit wat deur Lekkeslaap Bespreek.
Julle was baie aangename en vriendelike gaste wat Two Vines baie netjies gelos het n 2 nagte.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Antoinette en Louis
Dries V - Des 2022
Algehele gradering
Puik ligging, baie goeie geriewe en absolute puik en professionele diens en gasvryheid.
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan.
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Beste Johan
Dankie vir jou resensie.
Ons straat en Woonbuurt Die Boords is bitter veilig en soos jy kon sien parkeer al die bure buite.
Met inklok het ek ook gese daar is 'n hekkie langs die kant van die woonstel agter alarm, maar julle het verkies om voor in die oprit te parkeer.
Martin D - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik stil en aangenaam.
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Dit was lekker om julle hier te hê. Ons verskaf vars snytjies gebakte brood en bied dit ook te koop aan as gaste nog wil hê. Bly julle het dit wardeer.
Daniel O - Okt 2021
Algehele gradering
Antoinette was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel.
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Hello Daniel, baie dankie vir jou mooi resensie en woorde.
Ek waardeer dit baie en dit was baie spesiaal om julle hier te he vir julle wittebrood.
Alles wat mooi is en hopelik sien ons julle eendag weer.
Groete,
Antoinette uit Stellenbosch.
Riaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Stylvol, gerieflik, uitstekende waarde vir geld.
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Beste Riaan
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons wardaar dit baie.
Baie bly julle het so lekker gebly terwyl julle vir julle dogter kom kuier het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete en mooi bly.
Antoinette en Louis Koch
Charlene N - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi, ruim en skoon.
Cobus S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en rustig.
Beverley M - Okt 2020
Algehele gradering
A very comfortable stay
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Thank you for your review Beverley, Was lovely having you here for 5 nights and sharing a glass of wine in the garden after work with you.
Thank you for booking and all the chats. Was lovely having you and hope to see you again. Bring your husband with next time!
Regards
Antoinette & Louis
Priscilla J - Sep 2017
Algehele gradering
Asemrowende verblyf.
Lees meerTwo Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Beste Pricilla.
Dankie vir die pragtige resensie. Julle was sulke oulike mense. Ek is baie bly julle het die plekkie geniet. Ek is so jammer julle kon op die ou einde net een aand bly. Ek sien baie uit om julle weer te ontvang. Stellenbosch het so baie om te bied vir "weer kom". Dankie vir julle bespreking en ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Antoinettte.
Cornelia W - Aug 2017
Algehele gradering
Bederfplekkie.
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Beste Cornelia, baie dankie vir jou moeite om Two Vines se heel eerste review op Lekke Slaap / Travelground te skryf! Julle was super gaste en ek is bly julle het ons tuin en 2 katte ook geniet. Hoop om julle weer te sien en laat weet as daai koor uitvoering in Robertson gaan plaasvind! Groete, Antoinette
Dina V - Aug 2017
Algehele gradering
Nice.
Two Vines Romantic Guest Apartment se terugvoer
Dear Dina, Thank you for your review. As mentioned while you were here, it is clearly indicated on LekkeSlaap and Travelground sites, before you have booked, that we do not have a TV or radio. We have very strong Wi-Fi connections and most guests want to break away and enjoy the silence and bird life and all the sites in Stellenbosch. I offered your husband to use our TV, he was not interested. Movies and music are all available on Wi-Fi. Thanks for your stay. Greetings from Stellenbosch.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellengrebelstraat 4, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang