Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Vines Romantic Guest Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Esme D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilige privaat plek om te oornag. Baie lekker gebly. Bed sag en snoesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ruim, netjies en veilig. Die gasvrou het my man hartlik ontvang en die plek is ideaal geleë naby aan die hospitaal, maar ver van die bedrywigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Relaxed and comfortable. Two Vines Romantic Guest Apartment is very comfortable and beautifully decorated accommodation, perfectly situated close to Stellenbosch’s attractions but in a quiet, scenic neighbourhood. Perfect for a few days’ holiday with the convenience of self-catering facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjiese en goed toegeruste eenheid. Baie lekker gebly in 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie netjiese en goed toegeruste selfsorg woonstel. Gasvrou baie behulpsaam. Heerlike verblyf naby alle fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew And Diane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Comfortable, convenient and pleasant. We thoroughly enjoyed our stay. We were warmly welcomed and loved the accommodation. Clean, comfortable, inviting, beautifully furnished and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolize N
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Jun 2024

Above caused unexpected discomfort not needed. Not secure parking as indicated in advertisement. Arrangement for secure parking by guest caused unwelcome discomfort. Key was not in brown wooden box as indicated by host and caused several telephonic conversations to the dismay of both parties.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Catherine R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Great location with friendly host. This spot is well situated in Stellenbosch. The unit is very comfortable and the host is welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Beste ligging teen 'n billike prys. Ons het so 5 nagte daar deurgebring en alles was net 100%. Ligging in 'n stil residensiële buurt, weg van die verkeer. Alles skoon, gemaklik en netjies, gul ontvangs deur die gasvrou. Sy is ook 'n baie goeie bron van inligting oor wynplase/besienswaardighede om te gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Pleasant stay at Two Vines. We had a pleasant stay at Two Vines. The host was very friendly and helpful. The studio apartment is neat and tidy and spacious enough for two people to share.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellengrebelstraat 4, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQqDLKN8B7H8wVGtNAb2q71owRC6gVbH1bAUPCCNtnHFSp4kTWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 4 Swellengrebel Road Die Boord 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.95227559024 18.851242214441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang