Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Vines Romantic Guest Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellengrebelstraat 4, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Two Vines Self-catering Guest Studio is in 'n rustige voorstad in die dorp Stellenbosch geleë.

Verblyf word aangebied in 'n oopplan-woonstel op die eienaar se eiendom. Dié eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed met wit, sagte beddegoed van die beste gehalte. Die en suite-badkamer het 'n groot moderne stort, toilet en groot wasbak met pakplek onder. Die eenheid het 'n sitkamer-hoekie en eetarea vir 2 gaste. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar en gaste kan hul eie Smartcard bring as hulle wil.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ’n stoofplaat, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese eierkoker en 'n broodrooster. In die kaste is daar borde en alles wat benodig word. Koffie, tee, melk en beskuit word verskaf.

Daar is 'n alarmstelsel, lugversorging, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe, voetslaan, gholf, visvang, roei, perdry, 4x4-roetes en bergfietsry in. Die eienaars help graag met enige reëlings of besprekings vir wyntoere, pendeldienste of doendinge in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Two Vines Romantic Guest Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Swellengrebelstraat 4, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Vines Romantic Guest Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellengrebelstraat 4, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQqDLKN8B7H8wVGtNAb2q71owRC6gVbH1bAUPCCNtnHFSp4kTWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 4 Swellengrebel Road Die Boord 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.95227559024 18.851242214441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang