Twogether
Beskrywing
Eenheid 1 beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort, 'n oopplan-leefkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 'n yskassie, 'n ketel en broodrooster, eetgerei en breekware. Elke eenheid beskik ook oor 'n privaat patio met 'n ystertafel- en stoele en 'n sambreel. Die eenhede bevat elkeen koffie- en teemaakgeriewe, skoon handdoeke, toiletware, oorpluisies, paneelverwarmers, elektriese komberse, haardroërs en tweepunt-kragproppe. Daar is nie TV's in die eenhede nie en rook word slegs buite op die patio toegelaat waar daar 'n asbakkie is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Kinders ouer as 5 jaar betaal 50% van die per persoon-tarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat saam as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort, 'n oopplan-leefkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 'n yskassie, 'n ketel en broodrooster, eetgerei en breekware. Elke eenheid beskik ook oor 'n privaat patio met 'n ystertafel- en stoele en 'n sambreel. Die eenhede bevat elkeen koffie- en teemaakgeriewe, skoon handdoeke, toiletware, oorpluisies, paneelverwarmers, elektriese komberse, haardroërs en tweepunt-kragproppe. Daar is nie TV's in die eenhede nie en rook word slegs buite op die patio toegelaat waar daar 'n asbakkie is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Kinders ouer as 5 jaar betaal 50% van die per persoon-tarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naudestraat 691, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang