Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ty Draig

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Krambergweg, Plaas 1270, Erfdeel 327, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ty Draig is 'n ruim plattelandse huis in Rosetta wat selfsorgverblyf met 'n asemrowende uitsig bied. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 1 toilet in die hoofhuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastekleedkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met toegang tot gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n stoep.

Die huis het ook 'n motorhuis vir 2 voertuie, ekstra parkeerplek voor die motorhuis, 'n wasmasjien in die motorhuis en 'n binnehof met 'n wasgoedlyn. Die Rosetta-dorpie spog met The Ugly Duckling, a klein winkeltjie waar gaste plaaslik vervaardigde handwerk en meubels kan koop.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Krambergweg, Plaas 1270, Erfdeel 327, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Krambergweg, Plaas 1270, Erfdeel 327, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA949c7918812c05974bd02d961e5fa9df04d815aae1416d13f9093f008d98c9e111a2d28b83b562520327e99a23e3efecdd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) Kramberg Road Farm 1270, Portion 327 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.302511518322 29.967775990526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang