Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tyger Classique Villas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Floris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Tyger Classique Villas
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Susan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Heerlik geslaap en gekuier.

Ons het lekker gebly! Parkering is 'n uitdaging.

Tyger Classique Villas se terugvoer

Baie dankie Susan! Ons is bewus van die parkering en dit sal ons volgende projek wees. Hoop ons sien julle weer!

Tyger Classique Villas
Alexa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa M

Fantasties geleë. Veilig. Goed ingerig.

Ons sal weer hier bly!

Tyger Classique Villas se terugvoer

Baie dankie, Alexa! Waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Tyger Classique Villas
Marelize D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Sal weer inboek daar.

Het baie lekker gebly.

Wally T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wally T

Ek sal weer daar bly. Gerieflik en goeie diens.

Baie vriendelike ontvangs en hulp. Parkering selfs met my groterige paneelwa. Gemaklike rusbank vir lank lê en lees. Die kombuis benodig 'n asblik. Dit was te koud en nat vir die buite-asblik.

Sam S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S

Perfek vir oornag.

Perfek vir 'n aand se oorbly. Als wat jy nodig het is beskikbaar. Dit is 'n bietjie naby 'n pad, so dit kom maar met verkeergeraas.

Tyger Classique Villas se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning, Sam Steens! Hoop ons sien jou weer.

Tyger Classique Villas
Jan Niemand N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Niemand N

Goed.

Lekker gebly. Dit aande het ongelukkig baie warm geword sonder lugverkoeling. Hulle het vinnig gereageer op my versoek om 'n ander waaier in die kamer aan te bring.

Tyger Classique Villas se terugvoer

Hi Jan

Baie dankie vir die terugvoering! Ons hoop om julle weer te akkommodeer!

Tyger Classique Villas
Aidan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aidan S

Sal aanbeveel aan vriende en familie.

Baie gerieflike akkommodasie, sentraal geleë en gasvry.

Tyger Classique Villas se terugvoer

Baie dankie Aidan! Ons waardeer jou terugvoering.

Tyger Classique Villas
Emmie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emmie G

Lekker verblyf indien mens slegs 'n vinnige oornag opsie nodig het.

Baie vriendelik ontvang deur die personeel! Parkeerruimte bietjie knap.

Tyger Classique Villas se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Emmie!

Ons is bewus van die parkering en dit is op die lys van projekte vir 2024 om reg te stel.

Hoop ons sien jou weer!

Tyger Classique Villas
Susan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Susan V

WiFi-password was glad nie beskikbaar nie.

Nee, beddegoed was vol kolle en badkamers was vuil. WiFi-password was eers aan ons gestuur die oggend nadat ons uitgeklok het.

Tyger Classique Villas se terugvoer

Hi Susan

Ek is baie jammer om te hoor dat jy nie 'n goeie ervaring gehad het nie. Dis baie belangrik vir ons dat klante skoon akkommodasie kry en onmiddellik gehelp word as daar 'n probleem is. Jy is welkom om jou bankbesonderhede aan ons te stuur dan sal ons vir jou die koste van jou verblyf terugbetaal.

Tyger Classique Villas
Sarina V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina V

Netjies verblyf, klientediens baie goed.

Kamers was netjies. Ongelukkig was daar nie genoeg breekware en eetgerei vir die hoeveelheid gaste in kamers. Nie toegerus vir beurtkrag nie.

Tyger Classique Villas se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Sarina! Jammer om te hoor oor die breekware. Ons sal dit reg maak. Ons kry 'n battery sisteem in Januarie 2024 wat sal verseker dat almal ligte, WiFi en warm water het tydens beurtkrag (huidiglik kan ons net WiFi en warm water verseker tussen 08:00-23:30 as daar beurtkrag is). Ons hoop om julle weer te sien!

Tyger Classique Villas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lientjie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie J

Baie netjies.

Vir die een aand wat ons daar geslaap het was ons tevrede. Dankie.

Chris O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chris O

Ons is nie baie tevrede met eienaar se houding nie.

Ons moes dringend slaapplek kry. Die plek was netjies. Daar was geen koffie of seep beskikbaar nie en die plek was beknop. Daar was ook nie genoeg parkeer plek nie ons moes ons motor naby die hoofhek stop sonder n veiligheidswag.

Tyger Classique Villas se terugvoer

Hi Chris

Jammer om te hoor van jou slegte ervaring.

Let wel tydens COVID kan ons nie ekstras soos koffie en seep in die woonstel sit nie. Ons doen in normale omstandighede. D

Ons moes ook as gevolg van noodgedwonge sosiale afstandshouding alles van ver af bestuur en kon dus nie soos gewoontlik in persoon seker maak jy is gemaklik nie. Ons sou jou opgradeer het na 'n grooter plek as ons geweet het dit is 'n probleem.

Die 30% afslag op die koste van die plek reflekteer hierdie tekortkominge tydens COVID.

Aangaande die beknoptheid van die plek. Dit is nie beknop nie, dis net 'n klein eenheid en dus ook die goedkoopste eenheid. Die plek lyk presies soos die foto's wat jy voor die tyd kon gesien het. Ons het baie ander groter eenhede wat jy kon gekies het as jy sou wou.

Aangaande die veiligheid van die parkering. Nêrens in ons beskrywing beloof ons 'n veiligheidswag nie. Ons beloof slegs omheinde parkering. Daar is ook 24uur bemande CCTV kameras in die parkeer area. Daar was plek vir jou motor. Die parkering vir die spesifieke eenheid is by die hoofhek wat net 30 meter is vanaf jou woonstel. As daar nie genoeg parkeer plek was nie sou jy moes buite stop en dis nie die geval nie.

Ons is altyd oop tot konstruktiewe kritiek en ons is jammer dat ons nie meer teenwoordig kon wees om jou gemak te verseker nie. Dit is 'n moeilike tyd en ons werk nog om nuwe strukture te skep om in kontak te bly met ons kliente terwyl ons nie in persoon dinge kan hanteer nie. Dankie dat jy ons opnuut bewus maak van hierdie uitdaging.

Ons kan wel nie verantwoordelikheid vat vir die groote van die eenheid of die feit dat daar nie 'n veiligheidswag is nie. Dit val buite die beskrywing van die eenheid, die bykomende fotos en dit reflekteer duidelik ook op die koste van die eenheid.

Jou opsomming rakende waarde vir geld toon dat jy uit voeling is met die akkommodasie mark. Die koste verbonde aan jou een nag verblyf beloop ongeveer R500.00. Ek dink die R742.00 wat jy betaal het is uitstaande waarde vir geld.

Tyger Classique Villas
Elka H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elka H

Waarde vir geld.

Met 'n glimlag ontvang. Ada is 'n goeie gasvrou. Heerlik gebly. Sal weer daar kom oorbly.

Joan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan M

Puik.

Lekker ontbyt.

Fanus T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus T

Baie mooi en netjiese verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Die plek is baie mooi, skoon en netjies, die sekuriteit is baie goed en die ligging is uitstekend. Ons het slegs vir een aand bespreek, maar sal in die toekoms weer daar gaan oornag as ons Kaap toe gaan. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Tyger Classique Villas se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit beteken baie vir ons! Dit was ook 'n voorreg om julle hier te kon ontvang.

Tyger Classique Villas
Vanaf R1 137
R1 137 R569
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 137
R1 137 R569
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 283, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274ddd50a6877c874135791e85bb6b68abdf650eba543a4caa4404e98822e056893676e5fbbd962f966e23c222e2c54c80c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 137 nouVanaf R569 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 283 Uys Krige Drive Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.886341844768 18.60932841897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang