Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tyger Classique Villas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Susan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik geslaap en gekuier. Ons het lekker gebly! Parkering is 'n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Floris
Tyger Classique Villas
Baie dankie Susan! Ons is bewus van die parkering en dit sal ons volgende projek wees. Hoop ons sien julle weer!

Alexa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties geleë. Veilig. Goed ingerig. Ons sal weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Floris
Tyger Classique Villas
Baie dankie, Alexa! Waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Marelize D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Sal weer inboek daar. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wally T
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2024

Ek sal weer daar bly. Gerieflik en goeie diens. Baie vriendelike ontvangs en hulp. Parkering selfs met my groterige paneelwa. Gemaklike rusbank vir lank lê en lees. Die kombuis benodig 'n asblik. Dit was te koud en nat vir die buite-asblik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sam S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Perfek vir oornag. Perfek vir 'n aand se oorbly. Als wat jy nodig het is beskikbaar. Dit is 'n bietjie naby 'n pad, so dit kom maar met verkeergeraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Floris
Tyger Classique Villas
Baie dankie vir jou ondersteuning, Sam Steens! Hoop ons sien jou weer.

Jan Niemand N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Goed. Lekker gebly. Dit aande het ongelukkig baie warm geword sonder lugverkoeling. Hulle het vinnig gereageer op my versoek om 'n ander waaier in die kamer aan te bring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Floris
Tyger Classique Villas
Hi Jan Baie dankie vir die terugvoering! Ons hoop om julle weer te akkommodeer!

Aidan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Sal aanbeveel aan vriende en familie. Baie gerieflike akkommodasie, sentraal geleë en gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Floris
Tyger Classique Villas
Baie dankie Aidan! Ons waardeer jou terugvoering.

Emmie G
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

Lekker verblyf indien mens slegs 'n vinnige oornag opsie nodig het. Baie vriendelik ontvang deur die personeel! Parkeerruimte bietjie knap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Floris
Tyger Classique Villas
Dankie vir die terugvoering, Emmie! Ons is bewus van die parkering en dit is op die lys van projekte vir 2024 om reg te stel. Hoop ons sien jou weer!

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2024

WiFi-password was glad nie beskikbaar nie. Nee, beddegoed was vol kolle en badkamers was vuil. WiFi-password was eers aan ons gestuur die oggend nadat ons uitgeklok het.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Floris
Tyger Classique Villas
Hi Susan Ek is baie jammer om te hoor dat jy nie 'n goeie ervaring gehad het nie. Dis baie belangrik vir ons dat klante skoon akkommodasie kry en onmiddellik gehelp word as daar 'n probleem is. Jy is welkom om jou bankbesonderhede aan ons te stuur dan sal ons vir jou die koste van jou verblyf terugbetaal.

Sarina V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2023

Netjies verblyf, klientediens baie goed. Kamers was netjies. Ongelukkig was daar nie genoeg breekware en eetgerei vir die hoeveelheid gaste in kamers. Nie toegerus vir beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Floris
Tyger Classique Villas
Dankie vir die terugvoer, Sarina! Jammer om te hoor oor die breekware. Ons sal dit reg maak. Ons kry 'n battery sisteem in Januarie 2024 wat sal verseker dat almal ligte, WiFi en warm water het tydens beurtkrag (huidiglik kan ons net WiFi en warm water verseker tussen 08:00-23:30 as daar beurtkrag is). Ons hoop om julle weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Floris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 137
R1 137 R569
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 137
R1 137 R569
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 283, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274ddd50a6877c874135791e85bb6b68abdf650eba543a4caa4404e98822e056893676e5fbbd962f966e23c222e2c54c80c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 137 nouVanaf R569 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 283 Uys Krige Drive Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.886341844768 18.60932841897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang