Tyger Classique Villas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Floris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Susan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik geslaap en gekuier.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Baie dankie Susan! Ons is bewus van die parkering en dit sal ons volgende projek wees. Hoop ons sien julle weer!
Alexa M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties geleë. Veilig. Goed ingerig.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Baie dankie, Alexa! Waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.
Marelize D - Aug 2024
Algehele gradering
Sal weer inboek daar.
Wally T - Jun 2024
Algehele gradering
Ek sal weer daar bly. Gerieflik en goeie diens.
Sam S - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning, Sam Steens! Hoop ons sien jou weer.
Jan Niemand N - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Hi Jan
Baie dankie vir die terugvoering! Ons hoop om julle weer te akkommodeer!
Aidan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel aan vriende en familie.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Baie dankie Aidan! Ons waardeer jou terugvoering.
Emmie G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf indien mens slegs 'n vinnige oornag opsie nodig het.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Emmie!
Ons is bewus van die parkering en dit is op die lys van projekte vir 2024 om reg te stel.
Hoop ons sien jou weer!
Susan V - Feb 2024
Algehele gradering
WiFi-password was glad nie beskikbaar nie.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Hi Susan
Ek is baie jammer om te hoor dat jy nie 'n goeie ervaring gehad het nie. Dis baie belangrik vir ons dat klante skoon akkommodasie kry en onmiddellik gehelp word as daar 'n probleem is. Jy is welkom om jou bankbesonderhede aan ons te stuur dan sal ons vir jou die koste van jou verblyf terugbetaal.
Sarina V - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies verblyf, klientediens baie goed.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Sarina! Jammer om te hoor oor die breekware. Ons sal dit reg maak. Ons kry 'n battery sisteem in Januarie 2024 wat sal verseker dat almal ligte, WiFi en warm water het tydens beurtkrag (huidiglik kan ons net WiFi en warm water verseker tussen 08:00-23:30 as daar beurtkrag is). Ons hoop om julle weer te sien!
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Lientjie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Chris O - Sep 2020
Algehele gradering
Ons is nie baie tevrede met eienaar se houding nie.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Hi Chris
Jammer om te hoor van jou slegte ervaring.
Let wel tydens COVID kan ons nie ekstras soos koffie en seep in die woonstel sit nie. Ons doen in normale omstandighede. D
Ons moes ook as gevolg van noodgedwonge sosiale afstandshouding alles van ver af bestuur en kon dus nie soos gewoontlik in persoon seker maak jy is gemaklik nie. Ons sou jou opgradeer het na 'n grooter plek as ons geweet het dit is 'n probleem.
Die 30% afslag op die koste van die plek reflekteer hierdie tekortkominge tydens COVID.
Aangaande die beknoptheid van die plek. Dit is nie beknop nie, dis net 'n klein eenheid en dus ook die goedkoopste eenheid. Die plek lyk presies soos die foto's wat jy voor die tyd kon gesien het. Ons het baie ander groter eenhede wat jy kon gekies het as jy sou wou.
Aangaande die veiligheid van die parkering. Nêrens in ons beskrywing beloof ons 'n veiligheidswag nie. Ons beloof slegs omheinde parkering. Daar is ook 24uur bemande CCTV kameras in die parkeer area. Daar was plek vir jou motor. Die parkering vir die spesifieke eenheid is by die hoofhek wat net 30 meter is vanaf jou woonstel. As daar nie genoeg parkeer plek was nie sou jy moes buite stop en dis nie die geval nie.
Ons is altyd oop tot konstruktiewe kritiek en ons is jammer dat ons nie meer teenwoordig kon wees om jou gemak te verseker nie. Dit is 'n moeilike tyd en ons werk nog om nuwe strukture te skep om in kontak te bly met ons kliente terwyl ons nie in persoon dinge kan hanteer nie. Dankie dat jy ons opnuut bewus maak van hierdie uitdaging.
Ons kan wel nie verantwoordelikheid vat vir die groote van die eenheid of die feit dat daar nie 'n veiligheidswag is nie. Dit val buite die beskrywing van die eenheid, die bykomende fotos en dit reflekteer duidelik ook op die koste van die eenheid.
Jou opsomming rakende waarde vir geld toon dat jy uit voeling is met die akkommodasie mark. Die koste verbonde aan jou een nag verblyf beloop ongeveer R500.00. Ek dink die R742.00 wat jy betaal het is uitstaande waarde vir geld.
Elka H - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Joan M - Mei 2018
Algehele gradering
Puik.
Fanus T - Jan 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Tyger Classique Villas se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit beteken baie vir ons! Dit was ook 'n voorreg om julle hier te kon ontvang.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 283, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang