Tyger Hills Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jaydeen B - Jul 2023
Algehele gradering
Die kamer was baie skoon, area is baie veilig, kliëntediens was super nice.
Tyger Hills Guest House se terugvoer
Goeie dag Jaydeen. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dankie vir die aanbeveling en ons hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Martin
Andre S - Des 2023
Algehele gradering
Gesellig, gemaklik, veilig, tuis.
Tyger Hills Guest House se terugvoer
Goeie dag Andre. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer by Tyger Hills Gastehuis. Baie dankie vir die wonderlike resensie op hierdie platform. Ons hoop om julle spoedig weer te kan akkommodeer wanneer julle in hierdie omgewing is. Alles van die beste. Groete, Martin
Chris L - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, baie skoon en smaakvol.
Tyger Hills Guest House se terugvoer
Goeie dag Chris. Baie dankie vir die tyd om 'n resensie te plaas. Ons neem alle positiewe en voorstelle te harte. Meeste gaste verkies 'n groot yskas i.p.v. 'n kleintjie. Groter yskaste het 'n groter kompressor, daarom 'n harder dreuning. Bel gerus volgende keer die ontvangs, dan skakel ek die yskas af by die skakelaar. Ons Gastehuis word nie affekteer deur beurtkrag nie a.g.v. 'n baie duur solar sisteem wat krag gee vir alle ligte en elektriese toebehore. Hoop jy het 'n wonderlike dag. Vriendelike groete.
Juliana T - Nov 2020
Algehele gradering
I received a friendly welcome and were allocated a comfortable and reasonable quiet room at the top floor. Parking was available, off street, behind a security gate and in the shade.
Tyger Hills Guest House se terugvoer
Dear Juliana. Thank you very much for the great review on the TravelGround platform.
Hope to see you very soon when you are in Cape Town area again.
Kind regards, Martin
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang