Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tyger Hills Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Tyger Hills Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jaydeen B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydeen B

Die kamer was baie skoon, area is baie veilig, kliëntediens was super nice.

Ek sal hulle sterk aanbeveel en sal self weer daar bespreek.

Tyger Hills Guest House se terugvoer

Goeie dag Jaydeen. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dankie vir die aanbeveling en ons hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Martin

Tyger Hills Guest House
Andre S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Gesellig, gemaklik, veilig, tuis.

Ek en my vrou het vreeslik lekker gebly! Ons het so tuis en gemaklik gevoel en alles is sommer lekker naby, van die Canal Walk tot die Tygervalley Mall. Sal die gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

Tyger Hills Guest House se terugvoer

Goeie dag Andre. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer by Tyger Hills Gastehuis. Baie dankie vir die wonderlike resensie op hierdie platform. Ons hoop om julle spoedig weer te kan akkommodeer wanneer julle in hierdie omgewing is. Alles van die beste. Groete, Martin

Tyger Hills Guest House
Chris L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Netjies, baie skoon en smaakvol.

Naby aan besige straat (verkeer hinderlik) en verder hoor jy die hele nag die yskas se kompressor/dreuning. Dit is 'n probleem as jy 'n ligte slaper is.

Tyger Hills Guest House se terugvoer

Goeie dag Chris. Baie dankie vir die tyd om 'n resensie te plaas. Ons neem alle positiewe en voorstelle te harte. Meeste gaste verkies 'n groot yskas i.p.v. 'n kleintjie. Groter yskaste het 'n groter kompressor, daarom 'n harder dreuning. Bel gerus volgende keer die ontvangs, dan skakel ek die yskas af by die skakelaar. Ons Gastehuis word nie affekteer deur beurtkrag nie a.g.v. 'n baie duur solar sisteem wat krag gee vir alle ligte en elektriese toebehore. Hoop jy het 'n wonderlike dag. Vriendelike groete.

Tyger Hills Guest House
Juliana T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana T

I received a friendly welcome and were allocated a comfortable and reasonable quiet room at the top floor. Parking was available, off street, behind a security gate and in the shade.

The room was very clean and met all the requirements to be independent and warm or cook your own meals. The room was conveniently situated next to the lapa and swimming pool. The guest house is very central and located in a very safe area.

Tyger Hills Guest House se terugvoer

Dear Juliana. Thank you very much for the great review on the TravelGround platform.
Hope to see you very soon when you are in Cape Town area again.
Kind regards, Martin

Tyger Hills Guest House
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4656290d5b5669b79e298e0bce4fb1cbd8af836e487531b8d2ddc5ae3e3578144b97b208faa70c7a188673dcf4007b4b466?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 265 Uys Krige Drive Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.88632 18.60548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang